Besoedeling en afvalwater Flashcards
1
Q
Wat het almal nodig
A
Skoon water wat veilig is om te drink
2
Q
Hoe word water besoedel
A
- mense en diere se ontlasting
- afval van fabrieke en plase
- DIt maak water onveilig om te drink
3
Q
Ontlasting ?
A
Vaste afval vaarvan die liggaam ontslae word
4
Q
Sanitasie ?
A
Toerusting en stelsels wat plekke skoon hou
5
Q
Stoelgang ?
A
Vaste afval waarvan jou liggaam ontslae raak as jy toilet toe gaan (NR.2)
6
Q
Diaree ?
A
N siekte waar jy n loopmaag het
7
Q
Kunsmis
A
Bemesting wat deur mense gemaak is