Verbouing van voedsel in dorpe en stede Flashcards
1
Q
Van waar af het baie mense wat in dorpe en stede woon getrek ?
A
Van die Platteland af
2
Q
Wat het hulle by hul ouers geleer ?
A
Hoe om groente te kweek en diere te versorg
3
Q
Watter ekstra uitgawe is daar as mense in dorpe en stede woon
A
Uitgawes soos huur en vervoer
4
Q
Wat kan hierdie mense doen as hulle n deel van hul voedsel self kan verbou
A
Hulle kan geld spaar
5
Q
Hoeveel grond het jy nodig om genoeg groente vir n gesin te kan kweek
A
N stukkie grond so groot soos n deur
6
Q
Volgens die Afrika tradisie , waarvan hang n persoon se rykdom af
A
van hoeveel beeste hy het
7
Q
Wanneer word n bok of bees geslag
A
- spesiale feeste soos troues of begrafnisse
*