Grootvee Flashcards
1
Q
Wat is grootvee
A
Beeste en skape
2
Q
Waarvoor word vleisbeeste aangehou
A
Vir hul vleis
3
Q
In watter klimaat kan vleisbeeste aanghou word
A
- warm klimaat
- kry hulle in meeste dele van SA veral in die Noorde
4
Q
Voer SA beesvleis in van ander lande
A
NEE , Ons produseer al ons eie beesvleis
5
Q
Wanneer gee n koei melk
A
wanner sy n kalf het
6
Q
Wat gebeur as n koei gereeld gemelk word
A
Sy hou aan om melk te gee
7
Q
Waar is kommersiele melkplase in SA
A
- In elke provinsie van ons land
- want mense het elke dag vars melk nodig
8
Q
waarvoor word skape aangehou
A
vir hul vleis en wol
9
Q
Wat noem ons die vleis van jong skape
A
lamsvleis
10
Q
In watter gebiede kan skape aangehou word
A
In droe gebiede _ meese in die droe westelike gebiede