Herwinning van afvalwater en riool Flashcards
1
Q
Waarheen loop afval water wat van ons huise af kom
A
deur die drein
2
Q
noem die 2 soorte afvalwater
A
- Water van ons baddens en wasbakke = gryswater ( dit word terugestuur na die watersuiweringswerke om skoongemaak te word en weer gebruik te word
- Water van ons toilet = swart water / rioolwater ( die water loop deur groot rioolpype , na die rioolwatersuiweringswerke waar dit skoongemaak word en terug gestuur word na die see of riviere