Die natuulike watersiklus Flashcards
1
Q
Hoe beweeg water die heeltyd
A
Van die see - na die lug - terug na die grond
2
Q
Wat noem ons hierdie kringloop
A
DIe watersiklus
3
Q
Hoe word die watersiklus voltooi
A
- DIe water gaan van die see in die lug in
- Terug grond toe
*onder die grond in - en weer terug see to