Voorsetsels (Prepositions) Flashcards
1
Q
Wat is voorsetsels (prepositions)?
A
Dit se vir ons WAAR iets is
2
Q
Voorsetsels is woorde soos?
A
in (inside) op (on) teen (lean on) langs (next to) voor (front) agter (behind) onder (under) bo (above) by (by) na (after) oor (over) van (from) tot (to) vir met (with)
3
Q
Gee die voorsetsel in die volgende sin?
Ma gooi sout in die pot
A
in
4
Q
Wat is die voorsetsel in die volgende sin?
Ons ry langs die see.
A
langs
5
Q
Gee die voorsetsel in die volgende sin?
Ek staan teen die muur.
A
teen
6
Q
Wat is die voorsetsel in die volgende sin?
Bongi kom van Durban af.
A
van