Byvoeglike Naamwoorde (Adjectives) Flashcards
Wat is Byvoeglike Naamwoorde (Adjectives)?
Dit beskryf (describes) selfstandige naamwoorde
Byvoorbeeld:
Die BLOU motor parkeer langs die BESIGE straat
Die woord BLOU beskryf die motor en die woord BESIGE beskryf die straat.
Wat is die Byvoeglike Naamwoorde in die volgende sinne?
Die land seun dra ‘n rooi broek.
lang
rooi
Wat is die Byvoeglike Naamwoorde in die volgende sinne?
Ek eet ‘n koue roomys.
koue
Wat is die Byvoeglike Naamwoorde in die volgende sinne?
Langs die groot boom staan ‘n groen fiets.
groot
groen
Wat is die Byvoeglike Naamwoorde in die volgende sinne?
Op die sagte bank sit ‘n kwaai kat.
saagte
kwaai
Wat is die Byvoeglike Naamwoorde in die volgende sinne?
Die seun skop ‘n wit bal.
wit
Wat is die Byvoeglike Naamwoorde in die volgende sinne?
Die kort meisie eet kleurvolle lekkers.
kort
kleurvolle
Wat is die Byvoeglike Naamwoorde in die volgende sinne?
Die grys wolk lyk baie dreigend.
grys
Wat is die Byvoeglike Naamwoorde in die volgende sinne?
Die woelige hond hardloop buite rond.
woelige
Wat is die Byvoeglike Naamwoorde in die volgende sinne?
Daar groei oranje blomme in my tuin.
oranje
Wat is die Byvoeglike Naamwoorde in die volgende sinne?
Hy ry verby almal in sy vinnige motor.
vinnige
Just Read
Onthou dat trappe van vergelyking ook byvoeglike naamwoorde is!
Byvoeglike Naamwoorde (Adjectives) Trappe van Vergelyking (Degrees of Comparison)