Sinonieme (Synonyms) Flashcards
1
Q
Wat is ‘n Sinonieme (Synonyms)?
A
‘n Sinoniem is ‘n woord wat dieselfde of amper dieselfde betekenis het. maar nie dieselfde gevoelswaarde nie.
A Synonym is a word that has the same or almost the same meaning. But doesn’t necessarily have the same feeling.
2
Q
eg:
A
bly
gelukkig
3
Q
eg:
A
bevrees
bang
4
Q
eg:
A
hartseer
ongelukkig
5
Q
eg:
A
boos
kwaad