Verlede tyd (Past Tense) Flashcards
1
Q
Wat is Verlede tyd (Past Tense)
A
Iets wat verby is
2
Q
Watter stape volg ons wanneer ons sinne in die verlede tyd skryf?
A
1 - Soek die Werkwoord (doing word)
2 - Skuif (move) die Werkwoord na die einde van die
sin
3 - Sit die woord “ge-“ voor aan die Werkwoord.
4 - Sit “het” waar die Werkwoord se plek was.
5 - “Is” word “was”
3
Q
Sit die volgende sinne in Verlede tyd
Dina koop ‘n boek.
A
Dina het ‘n boek gekoop
4
Q
Sit die volgende sinne in Verlede tyd
Sy lees haar boek
A
Sy het haar boek gelees
5
Q
Sit die volgende sinne in Verlede tyd
Sue is haar beste vriendin.
A
Sue was Dina se beste vriendin.