Toekomende tyd (Future Tense) Flashcards
Wat is Toekomende tyd (Future Tense)?
Waneer ons die toekomende tyd van die werkwoord gebruik se dit vir ons dat iets nog gaan gebeur
Sit die volgende sin in die Toekomende tyd.
Die man skop die bal.
More SAL die man die bal skop.
Just Read
Baie belangrik: Die woord SAL word in die sin ingesit en die werkwoord skuif na die einde van die sin.
Sit die volgende sin in die Toekomende tyd.
Dina koop ‘n boek.
More SAL Dina ‘n boek KOOP.
Sit die volgende sin in die Toekomende tyd.
Lily speel met haar pop.
Lily sal met haar pop speel.
Sit die volgende sin in die Toekomende tyd.
Die kat klim in die boom.
Die kat sal in die boom klim.
Sit die volgende sin in die Toekomende tyd.
Die seun spuit die tuin nat.
Die seun sal die tuin nat spuit.
Sit die volgende sin in die Toekomende tyd.
Ek eet roomys en lekkers.
Ek sal roomys en lekkers eet.