Voegwoorde (Conjunctions) Flashcards
Waneer gebruik ons Voegwoorde (Conjunctions)?
Waneer ons twee sinne verbind (join) om een sin te maak
Gebruik die regte woord om die sin te verbind.
en, want, maar
Joan speel met haar pop. Bob speel met sy hond.
Joan speel met haar pop en Bob speel met sy hond
Gebruik die regte woord om die sin te verbind.
en, want, maar
Raymond is sterk. Hy oefen elke dag.
Raymond is sterk ,want hy oefen elke dag
Gebruik die regte woord om die sin te verbind.
en, want, maar
Josette wil KFC he. Haar geld is op.
Josette wil KFC he ,maar haar geld is op
Daar moet ALTYD n komma(,) voor watter woorde kom, waaneer ons die sinne verbind?
,want
,maar
Noem ses voegwoorde
en want maar dan daarom dus
Wanneer daar ‘n werkwoord in die 2de sin is, skuif die woord middel toe, reg na die voegwoord.
Kyk vir die hulpwerkwoord in elke 2de sin
Die volgende is hulpwerkwoorde:
moet wil kan sal gaan mag het
Verander die volgende sin met ‘n Voegwoord.
Die man was in ‘n ongeluk. Hy het hospitaal toe gegaan.
daarom maar en
Die man was in ‘n ongeluk; daarom het hy hosipitaal toe gegaan
daarom is die voegwoord
het is die hulpwerkwoord
Verander die volgende sin met ‘n Voegwoord.
maar dan want
Dit is amper vakansie. Ons gaan see toe.
Dit is amper vakansie dan gaan ons see toe.
dan is die voegwoord
gaan is die hulpwerkwoord
Verander die volgende sin met ‘n Voegwoord.
en want dus
Nina het in die reen gespeel. Sy sal siek word.
Nina het in die reen gespeel; dus sal sy siek word
dus is die voegwoord
sal is die hulpwerkwoord
Hoeveel groepe voegwoorde is daar?
3
Read Only
Groep 3: In this group you will find words ending in “dat”
Eg: omdat (because) sodat (so that) voordat (before) nadat (after) totdat (until)
- Groep 3 - The verb from sentence 2 moves to the
back
In Groep 3 what do the words end with?
dat
In Groep3 where does the Verb in sentence 2 move to?
To the back
Read Only
Groep 2 - This is the easiest group you use en (and) maar (but) want (because) Put the Voegwoord in the middle of the two sentences