Selfstandige naamwoorde (Nouns) Flashcards
Wat is Selfstandige naamwoorde
Name van mense,plekke of dinge.
Daar is twee Selfstandige naamwoorde wat is hulle en gee voorbeelde vir jou antwoorde
- Soortname (Common noun)
Dit is algemene name vir dinge
Dit is dinge waaraan ons kan vat soos:
Tafel,stoel,ma,pa,kat,boom,son,kos - Eiename (Proper noun)
Dit is spesifieke name vir mense,plekke of dinge
Dit begin altyd met n hoofletter:
Durban,Haarhoffstraat,Koos,Toyota,Kaapstad
Wat is die soortname in die volgende sin?
Die meisie het n grys kat.
meisie en kat
Wat is die soortname in die volgende sin?
Die kat hou baie van melk in sy blou bak
kat
melk
bak
Wat is die soortname in die volgende sin?
As dit donker work gaan slaap hy in sy bed.
bed
Wat is die eiename in die volgende sin?
Thandi ry elke dag werk toe met die trein.
Thandi
Wat is die eiename in die volgende sin?
Sy werk in Kaapstad van Maandag tot Vrydag.
Kaapstad
Maandag
Vrydag
Wat is die eiename in die volgende sin?
Sy draf elke Woensdag saam met haar vriendin Marie in Bothastad.
Woensdag
Bothastad
Wat is die eiename in die volgende sin?
Daarna gaan koop hulle kos by Steers.
Steers