Trappe van Vergelyking (Degrees of Comparison) Flashcards
Wat is Trappe van Vergelyking? (Degrees of Comparison)
Dit word gebruik waneer jy goed met mekaar vergelyk.
(When you are comparing things to each other)
Remember that the second column mostly gets -en added to the word, some spelling rules may apply.
Look for the word ‘as’ this indicates that the word belongs to the second column.
Third column words always get -ste added to the original word.(This is a easy column, no extra spelling rules) Look for the word “die” This indicates that the word belongs to the third column.
Read only
Groot Stellende trap
Groter Vergrotende trap
Grootste Oortreffende trap
Voltooi die volgende sinne om Trappe van Vergelyking.
Bill skop die bal ……
Tobi skop die bal ………..
Sam skop die bal die ………………….
hard
harder
hardste
Voltooi die volgende sinne om Trappe van Vergelyking.
Suzi spring ……
Taylor spring ………. as Suzi.
Jenny spring …. …………. van almal.
hoog
hoer
die hoogste
Onthou sit “die” voor die woorde in die VERGROTENDE TRAP
Read only
Party woorde kry -der end -ste
Byvoorbeeld:
STELLENDE VERGROOTENDE OORTREFFENDE
min minder minste
Voltooi die volgende woorde met vergrootende end oortrefende trappe.
seer
seerder seerste
Voltooi die volgende woorde met Trappe van vergelyking
mooi
mooier mooiste
Voltooi die volgende woorde met Trappe van vergelyking
koud
kouer koudste
Voltooi die volgende woorde met Trappe van vergelyking
blou
blouer blouste
Voltooi die volgende woorde met Trappe van vergelyking
gou
droog
stout
gouer gouste
droog droogste
stouter stoutste
Read only
- Daar is ander woorde wat altyd dieselfde sal bly
byvoorbeeld: dood - As ‘n woord met ‘n -NK eindig , verander die -NK
meeste kere na ‘n -NG in die VERGROTENDE TRAP
en OORTREFFENDE TRAP.
Byvoorbeeld:
lank langer langste
Read only
Partykeer VERDUBBEL ‘NKONSONANT in die OORTREFFENDE TRAP kry ‘n -STE
Byvoorbeeld:
mak makker makste
mal maller malste
Vooltooi die volgende sinne van die STELLENDE TRAP na die VERGROTENDE TRAP en OORTREFFENDE TRAP
lelik
jonk
leliker lelikste
jonger jongste
Vooltooi die volgende sinne van die STELLENDE TRAP na die VERGROTENDE TRAP en OORTREFFENDE TRAP
groen
groot
groener groenste
groter grootste
Vooltooi die volgende sinne van die STELLENDE TRAP na die VERGROTENDE TRAP en OORTREFFENDE TRAP
vet
vinnig
vetter vetste
vinniger vinnigste
Vooltooi die volgende sinne van die STELLENDE TRAP na die VERGROTENDE TRAP en OORTREFFENDE TRAP
lekker
goed
lekkerder lekkerste
beter beste
What does the second column mostly get?
-en added to the word
What does the third column words always get?
-ste added to the original word
Read Only
When you add the (er) to a word then add (as) afterwards
When you and (ste) to the word then (die) comes before
Look at the example below
slim - slimmer as - die slimmste
Voltooi die volgende trappe van vergelyking en gebruik die woorde as en die
klein
kleiner as
die kleinste
Voltooi die volgende trappe van vergelyking en gebruik die woorde as en die
bly
blyer as
die blyste
Voltooi die volgende trappe van vergelyking en gebruik die woorde as en die
gelukkig
gelukkiger as
die gelukkigste
Voltooi die volgende trappe van vergelyking en gebruik die woorde as en die
stadig
stadiger as
die stadigste
Voltooi die volgende trappe van vergelyking en gebruik die woorde as en die
vinnig
vinniger as
die vinnigste
Voltooi die volgende trappe van vergelyking en gebruik die woorde as en die
goed
beter as
die beste