Verkleinwoorde Flashcards
Verkleining (Diminutives)
Read the rules of Verkleinwoorde
- If a word ends on a T or D, add JIE
hand = handjie mot = motjie - If a word has 2 VOWELS and ends on N, add TJIE
maan = maantjie seun = seuntjie - If a word ends on A add TJIE
baba = babatjie kamera = kameratjie - If the word has 1 VOWEL and ends on M add METJIE
ram = rammetjie bom = bommetjie - If a word has 1 VOWEL and ends on S add SIE
nes = nessie kas = kassie - If a word has 2 VOWELS and ends on S add IE
muis = muisie kaas = kasie - If a word has 1 VOWEL ad ends on L add LETJIE
bal - balletjie rol = rolletjie - If a word has 2 OF THE SAME VOWEL and end on L
add tjie
sambreel = sambreeltjie kameel = kameeltjie - If a word has 1 VOWEL and ends on R add RETJIE
kar = karretjie tor = torretjie
Gee die Verkleinwoord
hond
hondjie
Gee die Verkleinwoord
bok
bokkie
Gee die Verkleinwoord
kar
karretjie
Gee die Verkleinwoord
donkie
donkietjie
Gee die Verkleinwoord
stad
stadjie
Gee die Verkleinwoord
taxi
taxi’tjie
Gee die Verkleinwoord
blom (flower)
blommetjie
Gee die Verkleinwoord
neus (nose)
neusie
Gee die Verkleinwoord
kar (car)
karretjie
Gee die Verkleinwoord
dier (animal)
diertjie
Gee die Verkleinwoord
toon (toe)
toontjie
Gee die Verkleinwoord
kat (cat)
katjie
Gee die Verkleinwoord
baba (baby)
babatjie
Gee die Verkleinwoord
mes (knife)
messie
Gee die Verkleinwoord
maag (tummy)
magie
Gee die Verkleinwoord
tent
tentjie
Gee die Verkleinwoord
vraag (question)
vraagie
Gee die Verkleinwoord
rot (rat)
rotjie