Sinskonstruksie (Sentence Construction) (STOMPI) Flashcards
Wat is Sinskonstuksie (Sentence Construction)
Die basiese (basic) struktuur (structure) van ‘n sin, Daar is ‘n spesifieke orde (order) waarin die woorde moet wees.
Hoe onthou jy die volgorde?
Sv1TOMPv2I
Wat staan S vir?
Subject (Onderwerp)
Wat staan v1 vir?
Verb 1 (Werkwoord 1)
Wat staan T vir?
Time (Tyd)
Wat staan O vir?
Object (Voorwerp)
Wat staan P vir?
Place (Plek)
Wat staan v2 vir?
Verb 2 (Werkwoord)
Wat staan I vir?
Infinitive (Infinitief)
Wat beteken Onderwerp (Subject)?
Waaroor die sin gaan.
Wat is die onderwerp?
Die Seun skop die bal.
Die seun (wie/wat)
Wat beteken Werkwoord (Verb)?
Die aksie wat plaas vind in die sin.
Gee die werkwoord in die volgende sin.
Die Seun skop die bal.
Skop
Wat beteken Voorwerp (Object)?
Die werkwoord word op die voorwerp uitgevoer.
Waarop word die werkwoord uitgevoer (carried out)?
Die Seun skop die bal.
Die bal
Wat is die onderwerp?
Die Seun het gister die bal geskop.
Die seun
Wat is die werkword?
Die seun het gister die bal geskop.
Skop
(kry help van het af. Het vat die plek van die werkwoord en die werkwoord skuif na die einde van die sin. Ons noem hierdie woorde hulpwerkwoorde.
Verlede tyd - hulpwerkwoorde
het sou wou kon moes ens
Toekomende tyd - hulpwerkwoorde
sal kan moet mag ens wil
Wat beteken tyd (time)?
Wanneer iets plaasvind
Wanneer skop die seun die bal?
Die seun het gister die bal geskop.
gister
Werkwoord 2 (Verb)
Dit is die hoofwerkwoord in die sin wanneer die sin in die VERLEDE TYD of TOEKOMENDE TYD is. Dit het gewoonlik ‘n “ge” vooraan. Die HOOFWERKWOORD in die sin is: GESKOP
JUST READ
- STOMPI = word order
- The TIME word goes after the first Verb
- Sometimes you have to start with a time word, then
you do not follow this structure.
eg: Ek doen elke dag al my huiswerk.
Elke dag doen ek my huiswerk.
Just Read
woordorde = woord orde
Begin die volgende sin met die tydwoord/e
Start the following sentence with the time words.
Ons leer vandag van woordorde.
vandag leer ons van woordorde
Begin die volgende sin met die tydwoord/e
Start the following sentence with the time words.
Ons skryf more daaroor toets.
More skryf ons daaroor toets
Begin die volgende sin met die tydwoord/e
Start the following sentence with the time words.
Dit is oor n uur pouse.
Oor n uur is dit pouse.
Wat is die volgende tydwoorde in engels.
What is the word in english.
vandag
today
Wat is die volgende tydwoorde in engels.
What is the word in english.
elke dag
every day
Wat is die volgende tydwoorde in engels.
What is the word in english.
partymaal
sometimes
Wat is die volgende tydwoorde in engels.
What is the word in english.
op n Maandag
On a Monday
Wat is die volgende tydwoorde in engels.
What is the word in english.
gister
yesterday
Wat is die volgende tydwoorde in engels.
What is the word in english.
oor n uur
in an hour
Wat is die volgende tydwoorde in engels.
What is the word in english.
hierdie keer
this time
Wat is die volgende tydwoorde in engels.
What is the word in english.
more
tomorrow
Wat is die volgende tydwoorde in engels.
What is the word in english.
soms
sometimes
Wat is die volgende tydwoorde in engels.
What is the word in english.
Sondae
Sundays