Meervoude (Plurals) Flashcards
Wat is Meervoude (Plurals)?
MEERVOUDE is SELFSTANDIGE NAAMWOORDE wat aandui (INDICATE) dat daar meer as een is.
Byvoorbeeld:
Een MOND, twee MONDE
Daar is ‘n paar reels (rules) wat jou kan help met meervoude:
1. VERDUBBEL DIE MEDEKLINKER na die kort vokaal.
NEK
LIP
KAT
NEKKE
LIPPE
KATTE
Daar is ‘n paar reels (rules) wat jou kan help met meervoude:
2. Die TWEEDE VOKAAL VAL WEG na ‘n oop lettergreep.
BLAAR
BOOM
BEER
BLARE
BOME
BERE
Daar is ‘n paar reels (rules) wat jou kan help met meervoude:
3. Woorde kry -e as daar ‘n dubbel vokaal is.
HUIS
STOEL
SKOEN
HUISE
STOELE
SKOENE
Daar is ‘n paar reels (rules) wat jou kan help met meervoude:
4. Ander woorde in Afrikaans kry -e na ‘n dubbel konsonant.
PERD
DORP
KERS
PERDE
DORPE
KERSE
Daar is ‘n paar reels (rules) wat jou kan help met meervoude:
5. Woorde met ‘n ( r, l, ng, ie ) eindig kry ‘n -s.
VINGER
LEPEL
SOKKIE
VINGERS
LEPELS
SOKKIES
Sit die Enkelvoud in ‘n Meervoud
blom
blomme
Sit die Enkelvoud in ‘n Meervoud
baas
base
Sit die Enkelvoud in ‘n Meervoud
beker
bekers
Sit die Enkelvoud in ‘n Meervoud
vers
verse
Sit die Enkelvoud in ‘n Meervoud
voet
voete
Read Only Meervoude reels (rules)
- Words with one short vowel: Double the consonant
and add an E. bal =balle - Words with 2 of the same vowels: 1 vowel falls away
and add and E at the end. graad = grade - Words with 2 different vowels: add an E. kous = kouse
- Words ending on 2 consonants: add an E.
park = parke - Words ending on F: change the F to a W and add an
E.
druif = druiwe - ALL FAMILY MEMBERS get an S. ouma = oumas
boetie = boeties; neef = neefs - Words that end on ER, EM and EL get an S.
kamer = kamers; tafel = tafels
Gee die Meervoud vir die volgende
Donkie
donkies
Gee die Meervoud vir die volgende
bok
bokke
Gee die Meervoud vir die volgende
hand
hande