Voornaamwoorde (Pronouns) Flashcards
Wat is Voornaamwoorde (Pronouns)?
front name word
Woorde wat in die plek van name staan word voornaamwoorde genoem.
Waar staan Persoonlike voornaamwoorde (Personal Pronouns) gewoonlik?
Aan die begin van die sin
Byvoorbeeld:
. Billy het ‘n rugbybal. HY hou daarvan om rugby te
speel
. Pappa en mamma lag altyd. HULLE us baue gekyjjug.
Read this only
seun = hy
meisie = sy
ek en jy = ons
hy en sy = hulle
Wat is Bestilike Voornaamwoorde (Possessive Nouns)?
Dit wys dat iets aan iemand behoort (belongs) en staan in die middel of aan die einde van ‘n sin.
Byvoorbeeld:
. BILLY soeek net SY rugbybal. Die bas is SYNE
. EK kees MY boek . Die boek is MYNE.
Wat is die Bestilike Voornaamwoorde in die volgende sin?
Annie koop vir haar ‘n rok. Die rok is hare.
Annie
haar
hare
Wat is die Bestilike Voornaamwoorde in die volgende sin?
Ek en Hennie speel met ons blokkies. Die blokkies is ons s’n.
Ek
Hennie
ons
ons s’n
Waar staan die Persoonlike voornaamwoorde in die volgende sin?
Ruthy speel altyd pop. Sy het dit vir haar verjarsdag
gekry.
Sy
Waar staan die Persoonlike voornaamwoorde in die volgende sin?
Ek en Mimi is niggies. Ons is familie.
Ons
Persoonlik voornaamwoorde.
I/me
he
she
ek
hy
sy
Persoonlik voornaamwoorde.
you
we
they
jy
ons
hulle
Persoonlik voornaamwoorde.
us
you
ons
julle
Besitlik voornaamwoorde
my
his
her
my
sy
haar
Besitlik voornaamwoorde
your
our
jou of julle
ons
Besitlik voornaamwoorde
their
your
hulle
jou of julle
Besitlik voornaamwoorde
mine
his
hers
myne
syne
hare