Suid- Afrika se ekonomiese belangrikheid in Afrika Flashcards
1
Q
Vryhandelsgebiede (VHG)
A
- Lidlande kom ooreen om alle tariewe en kwotas af te skaf
- Elke lidland mag steeds sy eie vlak van beskerming bepaal en handhaavf wat nie-lidlande betref
2
Q
Doene Unies
A
- Lidlande kom ooreen om alle tariewe af te skaf
- Al die lidlande van ‘n doeane unie bepaal en handhaaf dieselfde eksterne beperkings t.o.v. nie lid-lande
3
Q
Gemeenskapsmarkte
A
- Vorm van ekonomiese integrasie wat aan al die vereistes van ‘n doeane unie voeldoen, maar skep ook ‘n ruimte vir vrye beweging van produksiefaktore tussen lidlande
4
Q
Ekonomiese unie
A
- Voldoen aan al die vereistes van ‘n gemeenskapsmark maar voer dit verder
- Die gevolg is dat lidlande een gesagsliggaam het wat verantwoordelik is vir die gesamentlike ekonomiese beleidsvormimg, een monetere stelsel, een sentrale bank, ‘n verenigde fiskale stelsel en ‘n gemeenskaplike buitelandse ekonomiese beleid
5
Q
Suid- Afrikaanse Doeane Unie (SADU)
A
- SA vorm deel van SADU sedert 1910
- Doelwitte: maak voorsiening vir gestandaardiseerde tariewe op goedere wat tussen lidlande verhandel word. Voorsien administratiewe en ondersteunende dienste. Voorsien lede van grieweprosedures. Versterk bilaterale verhoudings tussen hoofdeelnemers en neem die vorm van vryhandel protokol aan
6
Q
SADU mylpale:
A
- Dieper integrasie deur die ondertekening van 33 protokolle sowel as sistematiese strategiese planne, wat streeksontwikkeling en industralisasiestrategie insluit. Dit het ‘n sterk wetlike, institusionele en strategiese grondslag gele vir die bevordering van streeksamewerking
- Die goedkeuring van die finansiele instellings en KMMO toegang tot finansiering wat in 2018 geimplementeer is. 10 Lidlande het finansiele insluitingstrategie oor die finansies ontwikkel en daar was 8% verbetering in finansiele insluiting onder volwassenes in die streek
7
Q
Suid- Afrikaanse Ontwikkelings gemeenskap (SAOG)
A
- Jaar gestig: SA vorm deel van SAOG sedert 1992
- Doelwitte: Die SAOG word tans geag as ‘n vryehandelsgebied. 97% van di elidlande kwalifiseer vir vryhandel met SA. SAOG se visie is ‘n gemeenskaplike toekoms binne ‘n plaaslike gemeenskap wat ekonomiese vooruitgang verseker, lewenstandaard van lede verbeter, vryhede en sosiale sekuriteite verseker vir alle mense van SA
8
Q
Afrika Unie (AU)
A
- Jaar gestig: SA vorm deel vanaf 2001
- Doelwitte: Help om Afrika se demokrasie, menseregte en volhoubare ontwikkeling te verbeter. Deur intra- Afrika konflik op te los en ‘n gemeenskapsmark te stig
9
Q
AU se suksesse en mislukkings
A
- Die AU het die reg om militer in sy lidlande in te gryp in omstandighede van oorlogmisdade, volksmoorde en misdade teen die mensdom. Die AU het by verkeie geleenthede vredeoperasies in die samewerking met die VN uitgevoer
- Die AU het onderhandelinge in SA georganiseer wat gelei het tot ‘n vredeooreenkoms tussen die Ethiopiese regering en die Tigray Peoples’ Liberation Front
- in 2001 het die AU geleide bemiddelingsprogings bygedra in Kenia om geweld te beindig
- Die gesondheidsinsiatiewe van die Au het die African Vaccine Asquisition Tast Tea, in 2020 gestig en meer as 1 miljar dosisse entstowwe onder lidlande versprei
10
Q
Common Market for Eastern and Southern Africa (COMESA)
A
- SA vorm deel van COMESA sedert 1994
- Doelwitte: Om volhoubare groei en ontwikkeling te promoveer deur gebalanseerde en harmonieuse ontwikkeling van produksie en bemarking strukture. Die samewerking in die promovering van vrede, sekuriteit en stabiliteit. Om die verband tussen COMESA en die res van die wereld deur gemeenskaplike internasionale forums te volg. Die bydrae tot di eontwikkeling, vooruitgang en realisasie van doelwitte vir Afrika
11
Q
Suksesse van COMESA
A
- Het ‘n Vryhandelsgebied in 2000 gestig, wat die weg gebaan het vir die vermindering van tariewe tussen lidlande
- Teen 2018 was 98% van NTB’s wat sedert 2008 aangemeld is, opgelos
- Die lisensie laat kommersiele goedere voertuie toe om een lisensie te gebruik om in alle lidlande te werk
- Die COMESA Geelkaart versekeringskema is ‘n streeks Derdeparty- mototvoertuigversekeringskema. DIt bied derdeparty- regsaanspreeklikheidsdekking en vergoeding vir mediese uitgawes wat voortspruit uit padverkeersongelukke wat veroorsaak word deur mototriste wat lande in die Skema besoek
12
Q
New Partnership For Africa’s Development (NEPAD)
A
- SA vorm deel seder 2002
- Doelwitte: Primere doelwitte:
1. Die uitwissing van armoede
2. Om Afrika - lande, individueel en gesamentlik, op ‘n pad van volhoubare ekonomiese ontwikkeling en groei te plaas
3. Om die marginalisering van Afrika in die proses van globalisering te stop
4. Om die emansipasie van die vrou te versnel
5. Om Afrika in die globale ekonomie te integreer
13
Q
SA se handelsvennootskap met die EU
A
- SA vorm deel seder 2016
- Doelwitte: Die EU- SA se vryehandelsgebied behels die afskaffing van alle tariewe. 95% van EU se invoere van SA moes teen 2010 sonder tariewe plaasvind. Oor die volgende 12 jaar is 86% van invoere vanaf die EU sonder tariewe. Trade, Development and Cooperation Agreement (TDAC) wat in die 200’s gestig is verseker vryehandel tussen SA en die EU
14
Q
Suksesse van EU en SA
A
- As deel van die EU en SA se strategiese Vennootskap is daar ‘n gereelde uitruil oor makro- ekonomiese kwessies tussen die vennote
- Sedert 2004 het die Europese Beleggingsbank die ontwikkeling en ekonomiese aktiwiteit in SA ondersteun met lenings en aandelebeleggings ter waarde van meer as 2, 5 miljard Pond
- Albei vennote erken die behoefte om die Covid-19- pandemie te oorkom deur beter en meer volhoubaar terug te bou as deel van ‘n regverdige groen oorgang
- ‘n Padkaart vir betrokkenheid by die burgerlike samelewing dien as ‘n bree strategiese raamwerk om kapasiteitskwessies aan te spreek
15
Q
SA se handelsooreenkoms met die MERCOSUR
A
- SA vorm deel vanaf 2000
- Doelwitte: SA het ‘n raamwerk ooreenkoms geteken met MERCOSUR om handel en vryehandelsgebiede tussen SA en MERSCOSUR te teken. Die oogmerk is dat alle SADU lidlande moet deel vorm van di ehandelooreenkoms