Effek van inkomste & koste kurwes Flashcards

1
Q

Vaste koste

A
  • Koste wat dieselfde bly al verander die uitset
  • Word beskou as indirekte koste omrede dit nie direk verband hou met die uitset nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Veranderlike kostes

A
  • Koste wat verander na gelang van uitset verandering
  • Dus hoe meer geproduseer word, hoe groter sal veranderlike koste wees
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wet van verminderde opbrengs

A
  • Hoe meer ‘n veranderlike inset gebruik word sal daar met elke addisionele eenheid wat verbruik word, minder geproduseer word en uitsette sal dus afneem
  • Die marginale produk van die veranderlike neem dus af
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Ekonomiee van skaal (skaalvoordele)

A

Die gemiddelde koste om goedere te produseer neem af namate die uitset vermeerder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Disekonomiee van skaal (skaalverspillings)

A

Toename in gemiddelde kostes omrede veranderlike koste oor die korttermyn duurder word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Implistiese koste

A
  • Verwys na die insette wat deur die entrepreneur besit word en in die produksieproses aangewend word
  • Ook bekend as versreekte koste
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Eksplisiete koste

A

Werklike koste van die onderneming sluit onder andere lone, rentekoerse en handelvoorraad in

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Gemiddelde veranderlike koste

A

Bereken: veranderlik koste gedeel deur die hoeveelheid goedere wat geproduseer word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Gemiddelde vaste koste

A

Bereken: vaste koste gedeel deur hoeveelheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Doelwitte van ‘n sakeonderneming

A
  1. Winsmaksimering
  2. Maksimering van inkomste
  3. Teikens
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Interne faktore wat skaalvoordele veroorsaak

A
  1. Gevorderde toerusting
  2. Effektiewe bemarking teen lae koste
  3. goed opgeleide werkers
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Eksternse faktore wat skaalvoordele veroorsaak

A
  1. Subsidies
  2. deregulering
  3. Vryehandel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Interne faktore wat skaalverspillings veroorsaak

A
  1. Burokrasie
  2. kommunikasie
  3. bestuur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Eksterne faktore wat skaalverspillings veroorsaak

A
  1. Tekort aan gekwalifiseerde werkers
  2. Swak verhoudinh met verskaffers
  3. Toename in arbeidskoste
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly