Dinamika Van Markte Flashcards

1
Q

Mark

A

Enige plek waar kopers en verkopers bymekaar kom/ kontak het
Hoef nie ‘n fisiese plek te wees nie, dit kan ook virtueel van aard wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Samestelling van markte

A

1) ten minste een potenisële koper en een potensiële verkooper van ‘n spesifieke produk/ diens
2) die koper moet oor die wil en vermoë beskik om die produk te verkoop
3) die produk/ diens wat verkoop moet word moet ‘n omskryfbare en identifiseerbare produk/diens wees
4) verkoper moet oor die produk/ diens beskik om te verkoop (hoef nie fisies in die besit van die verkoper te wees nie)
5) die 2 partye moet bepaal hoeveel eenhede van g/ d verkoop moet word
6) markprys moet vasgestel word en daar moet oor die markprys ooreengekom word
7) die koop moet ter goedere trou en volgens die ooreengekome reëls plaasvind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Markprys

A

Prys waarteen goedere verkoop word (verkoopsprys = kosprys + wins)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Goedere trou

A

Opregte motief om sonder boosheid handel te dryf en bedrog en oneerlik voor te kom
Latynse term: bona fide

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Faktore wat die struktuur en dinamika van elke mark beïnvloed

A

1)aard van die produk
2) aantal kopers & verkopers
3) prysbeleid
4) beskikbaarheid van inligting
5)toetrede tot die mark / markversperrings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Onvolmaakte mededinging

A

Deelnemers het die vermoë om markpryse te verander
3 vorme: monopolie, oligopolie en monopolistiese mededinging

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Monopolie

A

Markstruktuur waar slegs een verkoper sake doen
Toegang is geblokkeer en produk het nie soortgelyle plaasvervangers nie
Bv) Eskom, Transnet, Suid-Afrikaanse Posdienste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Suiwer monopolie

A

Markstruktuur waarin daar geen mededinging bestaan nue
Onderneming geniet gunstige omstandighede in geografiese gebied
Beskerming deur wetgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Kwasi monopolie

A

Markstruktuur wat op die oog af na ‘n monopolie lyk, maar nie aan al die vereistes voldoen nie
Daar is dikwels substitute vir die produkbeskikbaar en niks verhoed ander ondernemers om tot die mark toe te tree nie

Word verdeel in: natuurlike monopolie en kunsmatige monopolie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Kunsmatige monopolie

A

Die versperrings wat toetrede verhoed is nie - ekonomies van aard nie
Bv) patentregte en wetgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Natuurlike monopolie

A

Hoë ontwikkelingskoste/ aanvangkoste verhoed ander om die mark toe te tree

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Kenmerke van ‘n monopolie: aantal verkopers en kopers

A

Slegs een verskaffer/ produsent van hierdie spesifiek produk
Nie noodwendig net een maatskappy nie
Geen mededinging in mark
Een verskaffer in mark kontroleer aanbod van produk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Kenmerke van ‘n monopolie: aard van die produk

A

Produk is uniek. Kan nie maklik nageaap, vervals of vervang word deur ander ondernemings nie
Geen substitute vir hierdie produk nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Kenmerke van ‘n monopolie: aard van die produk

A

Produk is uniek. Kan nie maklik nageaap, vervals of vervang word deur ander ondernemings nie
Geen substitute vir hierdie produk nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Substituut goedere

A

Goedere wat as alternatief gebruik kan word om ten einde dieselfde behoeftes kan bevredig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Unieke goedere

A

Produkte is enig in hulle soort en daar bestaan nie direkte substitute vir daardie produkte nie en kan dus gesien word as uniek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Monopolie: kenmerke, prysbeleid

A

Monopolis word beskou as ‘n prysmaker
Bepaal self die prys van g&d en word dus nie bepaal deur markkragte nie
Monopolis is in staat om die markprys te beïnvloed deur die hoeveelheid wat beskikbaar gestel word op die mark (markaanbod) te verminder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Prysmaker

A

Bepaal self die prys van g&d en word dus nie bepaal deur markkragte nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Prys

A

Die monetêre waarde van g&d

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Monopolis as ‘n prysmaker

A

Sodra die monopolis op ‘n prys besluit het, word die hoeveelheid wat verkoop word, deur die markvraag bepaal
Deur prys te verlaag kan monopolis meer eenhede van sy produk verkoop of andersom
Ander deelnemers kan nie optree nie want in die geval van ‘n monopolie is toetrede tot die mark beperk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Monopolie: kenmerke, waarde

A

Skaarsheid bepaal die waarde van g&d
Hoe skaarser die g&d hoe meer is die waarde van die produkte
Selfs al kan die monopolis besluit oor die pryse van hulle produkte, sal verbruiker die hoeveelheid wat hulle wil aankoop teen verskillende prysvlakke bepaal
Indien die vraag buitensporig hoog word sal verbruikers na alternatiewe begin soek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Monopolie: kenmerke, toetrede en uittrede tot die mark

A

Toegang word versper weens patentregte en ander vorme van intellektuele eiendom, beheer oor hulpbronne, regeringsregulasies en afnemende koste
Groot bedrae aanvangskapitaal word benodig
Monoplieë het wetlike oorwegings, nuwe uitvindings word deur patentregte beskerm
Dit is moeilik en selfs onmoontlik om monopolie markte te betree

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Patentreg

A

‘n Patentreg bied ‘n wetlike en ekslusiewe reg om ‘n produk te vervaardig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Aanvangskapitaal

A

Aanvanklike kapitaal wat benodig word om ‘n onderneming te begin

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Monopolie: kenmerke, beskikbaarheid van markinligting
Omrede die monopolis die enigste verskaffer in die mark is, word hulle nie verplig om strategieë of inligting aangaande marktoestande te deel nie Daarom is daar onvolledige inligting beskikaar oor die marktoestande in ‘n monopolistiese mark
26
Die vraagkurwe van die monopolis
Vraag van monopolis sal ook die vraag van die bedryf wees omrede die monopolis verantwoordelik is vir die algehele uitset van die nywerheid Selfs al verkoop monopolistiese onderneming ‘n unieke produk waarvoor daar geen ooreenstemmende substitute bestaan nie, is die vraag steeds onderhewig aan die wet van vraag Verbruikersvraag sal afneem wanneer die prys van die produk verhoog omdat mense minder produkte kan bekostig of die produk met ander sal vervang, al is dit nie ooreenstemmende substitute nie Indien die vraag onelasties is, kan die monopolis in staat wees om die verbruiker uit te buit deur die hoeveelheid aangebied te beperk Vraagkurwe van die monopolis is ook die gemiddelde inkomste kurwe
27
Oligopolie
Bestaan wanneer ‘n klein hoeveelheid groot ondernemings in staat is om aanbod van ‘n produk in die mark te beïnvloed Doelwit: om hoë pryse en winste te handhaaf deur die aanbod van g&d op die mark te kontroleer
28
Duopolie
Kom voor wanneer daar slegs 2 produsente in hierdie mark is
29
Oligopolie: kenmerke, aantal kopers en verkopers
Beperkte mededinging, slegs ‘n paar verskaffers vervaardig dieselfde produk Mark word gekenmerk deur wedersydse afhanklikheid Besluite van een oligopolis sal die ander beïnvloed en kan self beïnvloed word deur ander oligopolieë se besluite
30
Oligopolie: kenmerke, aard van die produk
Kan homogeen of heteorogeen van aard wees Homogeen produk: suiwer oligopolie Gedifferensieerde produk: gedifferensieerde oligopolie
31
Homogene goedere
Goedere met dieselfde karaktereienskappe
32
Heterogeniese goedere
Goedere se karaktereienskappe verskil van mekaar
33
Oligopolie: kenmerke, toetrede en uittrede tot die mark
Toetrede is moeilik weens handelsmarklojaliteit, groot aanvangskoste en kapitaal investering wat benodig word om die onderneming te begin
34
Oligopolie: kenmerke, beskikbaarheid van markinligting
Onvolledige inligting beskikbaar aangaande marktoestande in hierdie mark
35
Oligopolie: kenmerke, prysbeleid
Oligopolis het taamlike beheer maar is nie ten volle prysbepalers nie Onderneming het min beheer oor die pryse van ‘n produk. Elke onderneming verkoop teen sy eie pryse aangesien ‘n bepaalde prys nie vir reeks gedifferensieerde goedere vasgestel kan word nie Oligopolieë kan hulle pryse dikwels verander ten einde hulle markaandeel te vergroot, dit kan egter aanleiding gee tot prysoorloë Ween hierdie moontlike prysoorloë is oligopolieë huiwerig om hulle pryse te verander omrede dit tot prysverlaging gaan lei en wins uitgewis sal word Dus maak hulle eerder gebruik van nie-prysmededinging om kliënte te lok en hulle markaandeel te vergroot
36
Nie- prysmededinging
1) advertensie en bemarking 2) verlengde inkopie-, handelsure 3) na- uurse dienste en bykomende dienste 4) lojaliteitsprogramme vir kliënte 5) deur-tot-deur aflewering
37
Prysoorloë
Kom voor wanneer een oligopolis hulle pryse verlaag sal ander oligopolieë in die mark ook hulle pryse moet verlaag of hulle sal kliënte verloor ‘n Prysoorlog kan egter ook die natuurlike resultaat van ekonomiese gebeure wees
38
Markaandele
Die persentasie van die moontlike teikengroep wat verkies om by ‘n spesifieke oligopolis te koop
39
Handelsmerklojaliteit
Kom voor wanneer ‘n persoon verkies om by een handelsmerk te koop
40
Oligopolie: samespanning
oligopoliee funksioneer in 'n omgewing wat baie onseker is weens beleide en optredes van hulle mededingingers Samespanning vind plaas wanneer mededingende ondernemings saamwerk deur pryse te verhoog en produksie te verminder ten einde wins te maksimeer M.a.w hulle kom ooreen oor die pryse wat hulle gaan vra en die hoeveelhede wat hulle gaanproduseer. die voordele van sulke ooreenkomste is: toeneming in wins, minder onsekerheid en ander onderneming se toetrede tot die mark word versper
41
oligopolie: samespanning, kartel
wanneer mededingende ondernemings formeel ooreenkom om saam te span 'n Kartel is 'n groep produsente wat 'n kollektiewe monopolie vorm met die doelwit om pryse vas te stel en aanbod sowel as mededinging te beperk Kartelle is ekonomies onstabiel omdat dit aanloklik is vir lede om nie by die ooreenkoms te hou nie deur ny prysoorloe betrokke te raak en pryse te verlaag en meer as wat die kwota bepaal het te verkoop dus oor die langtermyn is kartelle onsuksesvol Kartelle word as onwettig beskou 'n Kartel is 'n vorm van stilwyende samespanning
42
Oligopolie: samespanning, prysleierskap
Sonder om formeel te kommunikeer of ooreenkomste te sluit, probeer hulle maniere kry om onsekerhede in die mark te verminder Prysleierskap is 'n situasie waar een onderneming die prys vasstel en die ander dit as die markprys aanvaar Een onderneming stel die pryse vas en die ander tree as prysvolgers op Die prysleier is gewoonlik die grootste of dominerende onderneming in die bedryf. soms die onderneming met die laagste produksiekoste Prysleierskap is 'n vorm van openlike samespanning
43
monopolistiese mededinging
'n Hibriede struktuur, 'n kombinasie van mededinging en 'n monopolie Monopolie: onstaan weens produkdifferensiasie. Elke monopolistiese mededingende produsent beskik tot 'n mate monopoliemag en is inderwaarheid 'n mini- monopolis, in die sin dat dit die enigste produsent van daardie spesifieke handelsmark of variant van die produk is Volmaakte mededinging: baie kopers en verkopers van gedifferensieerde produkte. verkopers besit 'n relatiewe klein markaandeel in vergelyking met die mark as geheel. Produsente kan oor die langtermyn vryelik die mark toetree of verlaat
44
monopolistiese mededinging: kenmerke, aantal kopers en verkopers
Baie verkopers, dit dui 'n element van mededingendheid aan
45
Monopolistiese mededinging: kenmerke, aard van die produk
Produkte is gedifferensieerd Lyk dieselfde, maar is nie identies nie. Verpakking kan verkil maar produk is dieselfde Dieselfde behoeftes van verbruiker bevredig, dus substitute van mekaar Samespanning is nie moontlik nie weens aard van produk Skep geleentheid vir nie prys mededinging
46
drie dimensies van produksiedifferensiasie
1) Produkte is nie identies nie: bevredig dieselfde behoeftes, maar is nie heeltemal identies nie 2) Verskille kan denkbeeldig wees: verskille bloot denkbeeldig soos in die geval van medisyne waarvan handelsname kan verskil, maar dieselfde basiese bestanddele bevat 3) Verskille in verpakking: selfs net verpakking van 'n produk kan dit van ander soortgelyke produkte laat verskil
47
Monopolistiese mededinging: kenmerke, beheer oor pryse
Onderneming het min beheer oor pryse van produkte Elke onderneming verkoop teen sy eie prys, aangesien 'n vaste prys vir 'n gedefferensieerde produk nie bepaal kan word nie Hoe groter die produkdifferensiasie is, hoe meer onelasties is die vraag van die produk
48
Monopolistiese mededinging: nie- prysmededinging
1) Fokus op goeie gesondheid: produsente kan produkte meer aanloklik maak en advertensies sal die produsent op gesondheidsbewuste kopers konsentreer 2) Fokus op superioriteit: differensiasie kan denkbeeldig wees en alhoewel daar nie verskille voorkom nie sal produsente voorgee dat daar wel 'n verskil is 3) Produkdifferensiasie: hang af hoe die verbruiker daaroor voel, produsente sal probeer die 'goeie gevoel' te beklemtoon
49
Monopolistiese mededingiing: kenmerke, toetrede en uittrede tot die mark
toetrede tot die mark is maklik, geen voorsperrings kom voor nie
50
Monopolistiese mededinging: kenmerke, beskikbaarheid van inligting
inligting aangaande marktoestande vir kopers en verkopers is onvolledig
51
Volmaakte mededinging
Belangrike kenmerk: onpersoonlike aard daarvan, waar individuele deelenmers totaal onafhanklik van mekaar optree. M.a.w die individuele besighede sal onder volmaakte mededinging in sy strewe na maksimum wins slegs die markprys en sy eie kostestruktuur in ag neem om sy produksiehoeveelheid te bepaal en hom glad nie aan sy mededingers steur nie
52
Volmaakte mededinging: kenmerke, aard van die produk
Identies van aard Mag geen verskille in kwalieit, verpakking of ontwerp wees nie Dus geen produk differensiasie nie Geen verbruikerslojaliteit nie en verbruikers beweeg maklik van een produsent na die volgende
53
Volmaakte mededinging: kenmerke, aantal kopers en verkopers
groot aantal deelnemers
54
Volmaakte mededinging: kenmerke, prysbeheer
Behoort nie moontlik te wees vir een enkele verkoper om die prys te beinvloed nie (markaandele is te klein, omdat daar so baie verkillende produsente is) Verkopers is prysnemers, as hulle hul prys verhoog sal hulle kliente verloor
55
Prysnemer
Prysnemers vra die prys vir hulle produkte soos bepaal deur markkragte Prysnemer kan geen ander prys behalwe markpryse vra nie aangesien die vraag na hulle produkte hoogs elasties is Verandering in prys sal lei daartoe dat vraag daal na nul
56
Volmaakte mededinging: kenmerke, toetrede en uiitrede tot die mark
Verkopers is totaal vry om mark toe te tree of mark te verlaat Geen werlike-, finansiele-, tegniese-, ens. beperkinge wat 'n hindernis veroorsaak nie Toetrede en uittrede van die mark is maklik omrede minder kapitaal nodig is en minder wetlike beperkings bestaan
57
Volmaakte mededinging: kenmerke, beskikbaarheid van inligting
Alle verkopers en kopers moet ten volle bewus wees van wat in enige markdeel gebeur Tegnologie het mededingingheid verskerp omrede inligting makliker bekombaar is via die internet
58
Volmaakte mededingiing: kenmerke, geen voorkeurbehandeling of diskriminasie
Geen samespanning vind plaas nie Deelnemers baseer hulle aktiwiteite suiwer op pryse Homogene produkte behaal dieselfde prys en daarom speell voorkeur geen rol om aan 'n spesifieke persoon te koop/ verkoop nie
59
Volmaakte mededinging: kenmerke, vrye mededinging
Kopers moet vry wees om wat hulle wil en soveel hulle wil van enige onderneming te koop Daar moet geen staatsinmenging en prysbeheer wees nie Verkopers moet vry wees om wat hulle aanbied, hoeveel daarvan en waar hulle wil te verkoop
60
Volmaakte mededinging: kenmerke, doeltreffende vervoer en kommunikasie
Doeltreffende infrastruktuur vir vervoer verseker dat produkte oral beskikbaar is Sodoende sal vraag- en aanbodveranderinge in een markdeel die prys in die totale mark beinbvloed Doeltreffende kommunikasie hou verbruikers en produsente ingelig oor veranderinge in marktoestande
61
Volmaakte mededinging: kenmerke, produksiefaktore is volkome beweeglik
Produksiefaktore het ten volle geografiese mobaliteit en kan maklik tussen markte beweeg In werklikheid is daar maar enkele volmaakte markte, hoewel in sommige sektore soos mynbou en landbou wat aan hierdie voorwaardes voldoen
62
Nywerheid
Verwys na al die produsente in die mark wat soortgelyke produkte verkoop Al die produsente saam skep die mark
63
Die individuele produsent
Verwys na die kleinste produseerende eenheid in die mark. Onderhewig aan die gedrag van die mark
64
Die aard van die vraagkurwe van die nywerheid en die individuele produsent
* Die individuele produsent aanvaar die markpryse as die pryse waarteen huille produkte sal verkoop aan die mark * Indien die individuele produsent besluit om pryse te styg sal die hoeveelheid aangevra na hierdie spesifieke produk daal na 0, omrede die verbruiker by 'n ander produsent die goedere sal aankoop wat goedkoper is * Die vraag na hierdie goedere is dus elasties van aard
65
Markprys van die individuele produsent in 'n volmaakte mark
* 2 grafieke moet langs mekaar getrek word * Die individuele produsent kan enige hoeveelheid aanbied teeen die heersende markprys. (kan nie afwyk van die markprys nie)
66
Waarom kan die individuele produsent nie markpryse beinvloed nie
1. Die individuele produsent vervaardig slegs 'n klein gedeelte van die totale markaanbod en besit daarom 'n klein markaandeel 2. Daar word homogene produkte met dieselfde karaktereienskappe verkoop wat veroorsaak dat die vraag na die produk perfek elasties is 3. Daar is 'n groot aantal substituut goedere beskikbaar in die mark
67
Winsmaksimeringspunt
die punt waar die individuele produsent optimale wins sal verdien
68
Wins kan op 2 maniere gerealiseer en vasgestel word
1. Gebruik maak van totale inkomste en totale koste. Waar daar die grotste verskil is tussen TK en TI 2. Gebruik gemaak word van marginale koste en marginale inkomste (MI = MK)
69
Totale koste
Die koste of vergoeding vir al die produksiefaktore wat in die produksieproses aangewend word TK = VK (veranderlike koste)+ FC (vaste koste)
70
Totale inkomste
Dis somtotaal van alle inkomste wat ontvang is uit die verkoop van produkte TI = P x Q
71
Marginale koste
Die koste om een addisionele eenheid te produseer Verandering van Totale koste gedeel deur die verandering in die hoeveelheid
72
Marginale inkomste
Die ekstra inkomste wat verdien word wanneer een addisionele eenheid geproduseer word MI= verandering in totale inkomste gedeel deur die verandering in hoeveelheid
73
Winste beskryf in ekonomie
Die toename in welvaart van die investeerders, met inagneming van alle koste insluitende geleentheidskoste van kapitaal
74
Normale wins
Die gelykbreekpunt waar die individuele produsent net genoeg verdien om aan te hou produseer en sy skuld te delg
75
Ekonomiese winste
Die addisionele wins wat bo en behalwe normale wins gemaak kan word Wanneer die gemiddelde koste minder is as gemiddelde inkomste, verdien die onderneming ekonomiese wins
76
Ekonomiese verlies
Vind plaas waneer totale koste meer is as totale inkomste of wanneer gemiddelde koste meer is as gemiddelde inkomste
77
Onderste sluitingspunt
(stilstaanpunt) is die laagste koste waarteen 'n onderneming kan produseer sonder om uit die mark te tree