Die Ekonomiese Kringloop & Kwantitatiewe Elemente Flashcards

1
Q

Aannames wat gemaak word wanner die uitset van goedere en dienste gemeet word

A

1) Al diee inkomste wat deer die huishoudings verdien word, word bestee
2) Al die produkte wat geproduseer word, word verkoop
Dws: die waarde van die finale outset = die waarde van inkomste en besteding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bruto binnelandse produk (BBP)

A

Waarde van alle finale goedere er dienste wat binne die grense van n land geproduseer word, oor ‘n sekere tydperk gewoonlik een jaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bruto Nationale Inkomste

A

Die inkonste wat verdien word uit alle finale goedere en dienste wat deur landsburgers geproduseer word, oor n gegewe tydperk gewoonlik een jaar, ongeag waar hulle woon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Bruto binnelandse besteding

A

Besteding deur die binnelandse deelnemers dan finale goedere wat plaaslik of oorsee geproduseer is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bruto vaste kapitaalvorming

A

Die aankoop van kapitaalgoedere deur die regering of produsent

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Bruto kapitaalvorming is = aan

A

Die bruto vaste kapitaalvorming plus die verandering in die inventaris

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Inventaris

A

N volledige lys van die maatskappy se handelsware,hulpbronne en eindprodukte en intermediêre goedete wat nog in verkoop is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die verandering in die inventaris

A

Verwys na die bedrag warmer die waarde van die inventaris verander het, nie die totale bedrag van die inventaris wat deur die onderneming gedra word nie

Verandering kan dus + of - wees
Investaris van n onderneming kan jaarliks toeneem of afneem
Toename word bygetel by bruto kapitaalvorming
Afname word afgetrek van bruto kapitaalvorming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Finale verbruikersbesteding deur huishoudings (C)

A

Verteenwoordig die totale besteding van alle huishoudings aan verbruikersgoedere en dienste
( private, nie-winsgewende organisasies word hierarchy in gesluit)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Verbruikersgoedere

A

1) duursame goedere: kan herhaaldelik gebruik word oor a lang tydperk
2) semi-duursame goedere: kan meer as een keer gebruik word maar slegs oor in bepaalde tydperk
3) nie-duursame goedere: word legs eenmalig gebruik en hou op bestaan wanneerdit gebruik word, gewoonlik lewensnoodsaaklik
4) dienste: ontasbare dinge soos regs-, mediese, en finansiele dienste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Belangrikheid van finale verbruikersbesteding deur huishoudings

A

1) huishoudings is die mees basiese eenhede in die ekonomie. Die primêre deelnemer, want huishoudings voorsien produksiefaktore.
2) daar is a sterk korrelasie tussen die totale inkomste in die land en die totale verbruik deur huishoudings. Hoe meer mense verdien, hoe meer sal hulle bestee
3) dit maak n groot deel van in land se BBP uit. As verbruikersbesteding afneem, sal daar n toname in ander besteding moet wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Outnome verbruik

A

Verbruik wat plaasvind al is die inkomste van n verbruiker nul.
Dus is verbruik altyd positief

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Finale verbruikersbesteding deur die owerheid

A

Besteding deur die owerheid aan openbare goedere en dienste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Owerheidbesteding

A

1) funksionele besetting: gebaseer op die aard van die diens wat verrig word. Meet die doel waarvoor transaksies aangegaan is en toon hoeveel geld word aan onderskeie funksies spandeer
2) administrative besteding: hanteer departementere besteding wat beheer en georganiseer moet word
3) finansiële besteding: taken die staatsbesteding volgens die rekeringkundige voorskrifte in die land se begroting aan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Begroting van n land

A

N gedetalleerde uiteensetting van die uitgawes wat die regering voorsien en die inkomste wat genereer word om die uitgawes te finansier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Funksionele dienste wat die owerhead verrig

A

1) gemeenskapsdienste: onderwys, gesondheid, behuising er die uitskakeling van sosiale ongelykheid
2) ekonomiese dienste: navorsing wat uitgevoer word en die regering as n entrepreneur in die produksieproses
3) staatskulduitgawes: algemene administrasie van verskillende staatsdepartemente
4) beskermingsdienste: die weermag en polisiedienste

17
Q

Faktore wat aanleiding gee tot ‘n toename in owerheidsbesteding

A

1) verandering in verbruikersvoorkeure er smake: indien verbruikers se inkomste verhoog sal hulle meer bestee
2) politieke redes: die regering pas sy besteding aan ooreenkomstig met dit wat hy as is n prioriteit beskou
3) herverdeling wan inkomste en welvaart: indien die verbetering van die lewerstandaad van minderbevoorregtes n prioritiet is, sal maatskaplike besteding (maatskaplike toelaes) verhoog
4) bevolkingsgroei en verstedeliking: lei tot n toename in vraag na produkte

18
Q

Formule hoe om owerheidsbesteding te bereken

A

Besteding dan G & D deur die owerheid + vergoeding van staatsamptenare + verbruik van vaste kapitaal (waardevermindering) - verkoop van owerheidsdienste

19
Q

Besteding aan verbruikersgoedere en dienste deur die owerheid

A

Bestaan uit die aankoop van goedere en nie- arbeidsdienste
Het nie markwaardes nie, dus word dit teen kosprys bereken
Word direk by BBP ingesluit
Van die items sou as intermediêre goedere beskou word as dit deur ‘n onderneming aangekoop was en sou nie by BBP ingesluit word nie
Samesteeling van grootte van verbruik varieer van verskillende owerheidsdienste

20
Q

Verbruik van vaste kapitaal (vanaf formule)

A

Word op vervangingswaarde bereken
Toegerekende bedrag, word by owerheidsbesteding ingesluit

21
Q

Verkope van owerheidsdienste

A

Verwys na die transaksies in g en d wat deur regeringliggane verskaf word, waar daar n duidelike verband tussen die betaling vir en die aanskaffing van betrokke g & d is, maar die besluit on te betaal moet vrywillig wees
Wanneer inkomste uit verkope van owerheidsdienste van die total G afgetrek word, word netto ontvangstes eers bereken

22
Q

Belangrikheid van owerheidsbesteding

A

Verskaf g&d ( wat gratis of teen kosprys verskaf word) vir individue sowel as die gemeenskap om in hul behoeftes te voorsien
Verskaf n wettige raamwerk vir die ekonomie om doeltreffend bedryf te word
Baie van die besteding is om wette toe te pas wat privaat eienaarskap van eiendom verskans
Stel die markekonomie in staat om goed te funksioneer en werksgeleenthede te skep
Speel ‘n stabilisering rol in die ekonomie deur besteding te gebruik om ekonomiese bedrywighede gedurende afswaai fase ( besteding verhoog) en wanneer die ekonomie oorverhit en inflasie ondervind besteding te verminder

23
Q

Bruto kapitaalvorming (I)

A

Verwys na die investering in vaste bates
Beteken dat geen voorsiening gemaak word vir die impak van depresiasie op vaste kapitaal nie

In nasionale rekeninge word belegging besteding kapitaalvorming genoem.

24
Q

Belegging word in nasionale rekeninge in 2 verdeel:

A

Bruto vaste kapitaalvorming
En
Inventaris veranderinge (huidige bates)

25
Q

Inventarisveranderinge

A

Verwys na goedere wat oor ‘n sekere tydperk geproduseer is, maar nie in daardie tydperk verkoop is nie

26
Q

Samestelling van bruto kapitaalvorming

A

Soort ekonomiese aktiwiteite: primêre, sekondêre of tersiêre sektor
Soort organisasie: openbare korporasie, algemene regering of privaat onderneming
Soort bate: voertuig (vervoer), toerusting, residensiële geboue, konstruksie en grond verbetering

27
Q

Klassifikasie van Bruto kapitaalvorming

A

Huishoudings: huisgoudings se spaargeld word in die bank geleen vir beleggingsdoeleindes (slegs moontlik indien inkomste > uitgawes van huishouding)
Produsent: belê hulle winste in produksieproses, om produksieproses te bevorder
Owerheid: aankope van g&d is bedoel om toekomstige voordele te skep. Oorskot op begroting word beskikbaar gemaak vir banke om aan bekeggers uit te leen
Buitelandse sektor: inspuitings ( positiewe bydrae o betalingsbalans)

28
Q

Belangrikheid van bruto kapitaalvorming

A

1) ekonomiese groei: toename sal laat produksie uitbrei. Repokoers kan verlaag word wat laer rentekoerse tot gevolg het, laer rentekoers sal dit goedkoper maak vir nywerhede om geld te leen vir uitbreiding van onderneming

2) betalingsbalans: lekkasies het ‘n negatiewe uitwerking op die betalingbalans en inspuitings het n positiewe uitwerking op die betalingsbalans

3) werkloosheidskoers: verhoogde kapitaalvorming deur beleggings in die privaatsektor sal die werkloosheidskoers verlaag

4) verbeterde infrastruktuur: sal verpreiding van g&d deur die bestaande mark vergemaklik, dus sal dit vir die gemeenskap n groter verskeidenheid van produkte kan lewer