Ekonomiese struktuur in Suid - Afrika Flashcards
Primere sektor
Nywerhede wat grondstowwe uit die natuur kry
Primere verwys na die geit dat dit die eerste staduim van produksie is
Die rou materiale word in hierdie sektor ontgin en verder verwerk in die sekondere sektor
Genetiese werksaamhede
waar aan die natuur gegee kan word, wat daaruit geneem is
Eksplotatiewe werksaamhede
waar nie aan die natuur terug gegee kan word wat daaruit geneem is nie
Samestelling van die primere sektor
1) kweek van produkte
2) 2) ontginning van minerale (tantieme word gehef)
3) insamel van produkte
Ekonomiese belangrikheid van primere sektor
1) verskaf voedsel en minerale
2) verdien buitelandse valuta
3) lei werkers op en skep werksgeleenthede
4) verskaffing van grondstowwe vir die sekondere sektor
5) bydrae tot die BBP
6) bron van kapitaalvorming
7) stimulering van navorsing en ontwikkeling
Ekonomiese belangrikheid, primere sektor: verskaf voedsel en minerale
Die dryfkrag agter die ekonomie van SA kan toegeskryf word aan di eontginning van minerale
Ons is feitelik selfonderhoudend ten opsigte van minerale. Ons hoef slegs ruolie produkte in te voer
Landbousektor lewer ‘n groot verskeidenheid goedere alhoewel weens ons swak reenval en ons grond sal ons nooit ontwikkel tot ‘n sterk landbouland nie
Ekonomiese belangrikheid, primere sektor: verdien buitelandse valuta
- verdien buitelandse valuta deur uit primere sektor uit te voer
- SA is 2de grootste uitvoerder van neute, suikerriet, wyn en allerei vrugte, in die wereld
- Wend buitelandse valuta aan om ruolie in te voer
- SA is een van die top 5 lande wat mineralereserwes betref
- China is SA se grootste handelsvennoot, met onedelmetale, steenkool en ystererts wat die grootste komponente uitmaak
Ekonomiese belangrikheid, primere sektor: lei werkers op en skep werksgeleenthede
- Werkers moet opgelei word om masjinerie te gebruik
- Opleiding van werkers en die gebruik van masjinerie verhoog die produktiwiteit en winsgewendheid van plase en myne
- Die mynbou industrie is hoogs arbeidsintensief en verskaf ook die meeste werksgeleenthede in Afrika
- Mynbou was reeds in 2009 die grootste bydraer tot BBSEB aktiwiteite
Ekonomiese belangrikheid, primere sektor: verskaffing van grondstowwe vir sekondere sektor
- Landbou, vissery, bosbou en mynbou speel ‘n kardinale rol in die ontwikkeling van vervaardigings nywerhede in SA
- SASOL en Mittal Steel is voorbeelde van sekondere aktiwiteite wat ontwikkel is vanaf primere sektor
Ekonomiese belangrikheid, primere sektor: bydrae tot BBP
Lanbou, bosbou en vissery dra 19,2% by tot die BBP in die derde kwarttal van 2023
Ekonomiese belangrikheid, primere sektor: bron van kapitaalvorming
- Beide landbou en mynboubedryf benodig kapitaalgoedere in di eproduksieproses
- Buitelanse beleggings is ook ‘n belangrikse faktor vir groei in hierdie bedryf
Ekonomiese belangrikheid, primere sektor: stimulering van navoring en ontwikkeling
Die Departement van Landbou ontwikkeling, Die Veearts Navorsingsinstituut, DIe Suid Afrikaanse Buro van Standaarde en die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad is navoringsinstellings wat metodes van gehalte en produktiwiteit in die primere sektor bestudeer
Sekondere sektor
Nywerhede wat natuurlike hulpbronne omskep in ‘n vorm wat geskik is vir die menslike gebruik
Word ook vervaardigingsektor genoem
Vervardiging:
Die prosesse wat gebruik word om grondstowwe in verbruikersgoedere te verander
Samestelling van die sekondere sektor: Vervaardigingsnywerhede
- Verwerking van natuurlike hulpbronne in fabrieke
- Fabrieke wat ‘n bepaalde produk vervaardig is dikwels gelee naby die born van grondstowwe
Samestelling van sekondere sektor: Elektrisiteit-, gas- en watervoorsiening
- Elektrisiteit word deur Eskom voorsien
- Kan uit steenkool, kernkragsentrale en hidroelektrisiteit kernsentrales opgewek
- Die Stanvec raffinadery naby Durban en die SASOL raffinadery verskaf groot hoeveelbare vloeibare petroleumgas
- Departement van Waterwese ondersoek voortdurend metodes om watervoorraad aan te vul in SA weens groot water noot
- SA se elektrisiteit word deur Nssionale Energie Reguleerders van SA gereguleer
Samestelling van sekondere sektor: Konstruksie
Konstruksiebedryf sluit daardie nywerhede in wat paaie, geboue, damme en ander infrastruktuut daarstel
Siviele ingenenieursewese is nou verwant aan konstruksiebedryf
Ekonomiese belangrikheid, sekondere sektor: bydrae tot BBP
Sekondere sektor dra 19,28% by tot die totale BBP van SA
Konstruksie dra 3,1% by tot BBP in Q3 van 2022 gevolg deur vervaardiging: 1,5%
Ekonomiese belangrikheid, sekondere sektor: skep werksgeleenthede
Voorsien vir verskeidenheid vaardigheidsvlakke werksgeleenthede
Ekonomiese belangrikheid, sekondere sektor: waarborg ekonomiese onafhanklikheid
SA word as die industriele reus in Afrika beskou en is op die meeste gebiede onafhanklik van die res van Afrika
Ekonomie belangrikheid, sekondere sektor: verdien buitelandse valuta
Alhoewel SA nie n nywerheidsland is nie, is die sektor gevarieerd en word baie van ons nywerheidsuitsette uitgevoer
Ekonomiese belangrikheid, sekondere sektor: bied ‘n belangrike beleggingsgebied
sektor maak gebruik van duur masjinerie
Buitelandse belggers maak dit moontlik vir SA om kapitaal te verkry om masjinerie aan te koop
SA het ‘n indrukwekkende lys van maatskappye wat op die JSE genoteer is en wat goeie belggingsgeleenthede bied
Tersiere sektor
- Versprei goedere en verskaf dienste
- Staan bekend as dienstesektor en sluit openbare, kommersiele en professionele dienste in
Kommersiele dienste
- Groot- en kleinhandelaars is die belangrikste verskaffers van dienste
- die dienste word aangebied om verbruikersgoedere te koop en te verkoop
Vervoerdienste
- Alle goedere moet na die plek geneem word waar die verbruiker dit wil koop of kan gebruik
- Hierdie nywerheid is verantwoordelik vir die fisiese verplasing van goedere en dienste
Bergingsdienste
sorg dat verbruikersgoedere beskikbaar is wanneer die verbruikers dit benodig
Kommunikasiedienste
sorg vir die oordrag van markinligting na die partye wat die saketransaksies aangaan
Bank- en finansieringdienste
speel ‘n rol in die finansiering tussen kopers en verkopers
Persoonlike dienste
Regsdienste, versekering, onderwys, mediese dienste, vermaak en toerisme
Ekonomiese belangrikheid, tersiere sektor: bydrae tot BBP
- dra by tot 62% van SA se BBP
- Daar word voorspel dat hierdie sektor in die toekoms verder uitgebrei sal word met die daarstelling van slimstede
Ekonomiese belangrikheid, tersiere sektor: skep werksgeleenthede
- Sektor oorheers werkskepping en dra by tot 60% van totale indiensneming
- Werksgeleenthede word op alle arbeidsvlakke geskep
- Talle SAse entrepreneurs funksioneer ook binne die sektor
Ekonomiese belangrikheid, tersiere sektor: bron van staatsinkomste
- maatskappye moet belasting aan SAID betaal
- Hierdie geld word gebruik om basiese dienste soos infrastruktuut te voorsien sowel as sosio-ekonomiese dienste aan SAers te verskaf