Produkte van selrespirasie Flashcards
1
Q
Wat is die produkte van selrespirasie?
A
Koolstofdioksied
Water
ATP(energie)
2
Q
Wat gebeur met die koolstofdioksied wat vervaardig word?
A
Word uitgeasem
3
Q
Wat gebeur met die water wat vervaardig word?
A
Uitgeasem as waterdamp
Uitgeskei as sweet of urine
4
Q
Word die energie wat vervaardig word altyd dadelik gebruik?
A
Nee. Word tydelik die ATP(energiedraer) gestoor.
5
Q
Watter tipe proses is fotosintese?
A
Anaboliese proses
6
Q
Watter tipe proses is selrespirasie?
A
Kataboliese proses
7
Q
Wat word die som van alle chemiese reaksies in die liggaam genoem?
A
Metabolisme