Plek waar selrespirasie plaasvind Flashcards

1
Q

Waar vind die eerste fase van selrespirasie plaas?

A

In die sitosol net buite die mitochondrium.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar vind die tweede fase van selrespirasie plaas?

A

Binne-in die mitochondrium

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waar vind die derde fase van selrespirasie plaas?

A

Op die kristas van die mitochondrium.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly