Krebssiklus Flashcards
1
Q
Waar vind die Krebssiklus plaas?
A
Binne-in die mitochondrium
2
Q
Is die Krebssiklus aerobies of anaerobies?
A
Aerobies
3
Q
Hoe gaan die pirodruiwesuur vanaf Glikolise die mitochondrium binne?
A
Deur diffusie
4
Q
‘n Reeks sikliese reaksies vind plaas sodra die pirodruiwesuur die mitochondrium binnegaan. Wat word vrygestel tydens die reaksies?
A
Energieryke H-atome
Koolstofdioksied
5
Q
Wat gebeur met die koolstofdioksied wat vrygestel word?
A
Word uitgeasem
6
Q
Waarna word die energieryke H-atome gedra?
A
Na die Oksidatiewe Fosforilering fase.
7
Q
Deur wat word die energieryke H-atome na die Oksidatiewe Fosforilering fase oorgedra?
A
Deur Ko-ensieme