Glikolise Flashcards
1
Q
Waar vind glikolise plaas?
A
In die sitosol net buite die mitochondrium
2
Q
Is Glikolise aerobies of anaerobies?
A
Anaerobies
3
Q
Watter organiese verbinding word tydens hierdie fase afgebreek?
A
Glukose(C6H12O6)
4
Q
Watter molekules word gevorm nadat glukose afgebreek word?
A
2 Pirodruiwesuur molekules(3C)
5
Q
Wat word as neweprodukte tydens die fase vrygestel?
A
Energieryke H-atome
‘n Klein hoeveelheid energie wat in ATP geberg word
6
Q
Na watter fase word die energieryke H-atome gedra?
A
Na die Oksidatiewe Fosforilering fase
7
Q
Wat dra die energieryke H-atome na die Oksidatiewe Fosforilering fase?
A
Ko-ensieme
8
Q
Hoe beweeg die pirodruiwesuur die mirochondria binne?
A
Deur diffusie