Anaerobiese respirasie in plante Flashcards
1
Q
Watter fase vind slegs plaas in die proses?
A
Slegs Glikolise
2
Q
Watter organiese verbinding word afgebreek?
A
Glukose
3
Q
Wat is die produk van die glukose wat afgebreek is?
A
2 Pirodruiwesuur molekules
4
Q
Hoeveel energie word tydens die proses vrygestel?
A
‘n Klein hoeveelheid energie
5
Q
Die pirodruiwsuur word verder afgebreek. Wat word nou gevorm?
A
Alkohol(etanol) en koolstofdioksied
6
Q
Wat gebeur met die koolstofdioksied wat gevorm word?
A
Word vrygestel in die atmosfeer deur die stomata
7
Q
As wat staan hierdie proses van anaerobiese respirasie in plante bekend?
A
Alkoholiese fermentasie
8
Q
Is alkoholiese fermentasie ‘n omkeerbare proses?
A
Nee