Die verskille tussen fotosintese en respirasie Flashcards

1
Q

Waar vind fotosintese en respirasie onderskeidelik plaas?

A

Fotosintese-In plantselle met chlorofil

Respirasie-In alle plant- en dierselle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wanneer vind fotosintese en respirasie onderskeidelik plaas?

A

Fotosintese-In teenwoordigheid van sonlig

Respirasie-Dag en nag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

In watter organelle vind fotosintese en respirasie onderskeidelik plaas?

A

Fotosintese-Chloroplaste, ensieme in stroma

Respirasie-Mitochondria, ensieme in matriks

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat gebruik fotosintese en respirasie onderskeidelik?

A

Fotosintese-Koolstofdioksied en water

Respirasie-Glukose en suurstof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is produkte van fotosintese en respirasie onderskeidelik?

A

Fotosintese-Glukose en suurstof

Respirasie-Koolstofdioksied, water en ATP

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat word die ko-ensiem genoem by fotosintese en respirasie onderskeidelik wat die H-atome vervoer?

A

Fotosintese-NADP

Respirasie-NAD

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waar word die chemiese potensiële energie gestoor by fotosintese en respirasie onderskeidelik?

A

Fotosintese-Glukose met chemiese potensiële energie gestoor as stysel(sellulose of glikogeen)
Respirasie-gestoor in ATP

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter tipe prosesse is fotosintese en respirasie onderskeidelik?

A

Fotosintese-Anabolies

Respirasie-Katabolies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly