Ekonomiese belang van fermentasie Flashcards
1
Q
Wat is gisselle se rol in brood bak?
A
Stel koolstofdioksied vry sodat brood kan rys
2
Q
Waarvoor word gisselle anders gebruik?
A
Gebruik tydens die maak van bier, wyn en brandewyn omdat dit alkohol vrystel
3
Q
Wat is melksuur se funksie tydens oefening?
A
Stimlueer die brein om hartklop en asemhaling te versnel.