Grondstowwe nodig vir selrespirasie Flashcards
1
Q
Watter grondstowwe word benodig vir selrespirasie?
A
Glukose
Suurstof
2
Q
Waar kry outotrofe organismes glukose vandaan?
A
Uit gebergde stysel in die leukoplaste
3
Q
Waar kry heterotrofe organismes glukose vandaan?
A
Uit verteerde voedsel
Gebergde glikogeen
4
Q
Hoe ontvang outotrofe en heterotrofe organismes suurstof?
A
Deur die stomata en die longe