Gert Grove, jr Flashcards
Hierdie misdadigerskoolseun is ___ en is in
Denneberg Verbeteringskool opgesluit.
15
Waarom is Gert in die tronk?
Nadat ‘n gewapende rooftog skeefgeloop
en hy verantwoordelik was vir ‘n opsigter se dood.
Is Gert mal?
Gert is ‘n deurtrapte psigopaat sonder enige gewete of gevoelens vir enigiemand behalwe homself.
Waarvoor is hy bang?
Hy is selfsugtig, maar is tog onbewustelik bang
vir waartoe hy in sy donkerste ure in staat is.
Watter tipe mense haat Gert?
Hy haat enigiemand wat suksesvol is.
Hy maak Jacques Rynhard se lewe ____ in die
verbeteringskool.
hel
Wat besluit hy met Jacques?
Hy besluit om Rynhard te breek en voer ‘n sielkundige oorlog teen hom.
Waarom kan Jacques nie terugveg nie?
Hy weet dat Rynhard nie kan terugveg nie, anders sou sy vonnis verleng word.
Waarom haat Gert Jacques?
Gert dra sy hele lewe ‘n wrok teen Rynhard en wil homvernietig.