Ballade: Hoofstuk 3 Flashcards

1
Q

Watter aanduiding is daar dat daar dalk meer as vrienskap tussen Lena en Jan-Paul bestaan?

A

Die manier wat Lena vir Jan-Paul kyk en glimlag. Die kamera vries ook op hulle wat oogkontak
met mekaar maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarom, volgens jou mening, word die drie jongmense op die dak van die treinwa afgeneem?

A

Jy sien die vlaktes en die dorp in die agtergrond. Dis romanties en wys hoe Jacques Lena romantiseer. Jacques dink nie vooruit nie. Dit wys ook die hegte verhouding tussen die drie karakters.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die eerste woorde wat Jacques op sy tikmasjien tik wat hy as geskenk kry?

A

Vriende vir altyd.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe verander Lena hierdie woorde?

A

Ons is vir ewig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarom, dink jy, swenk die kamera so baie tussen die drie karakters op die trein se dak?

A

Om hulle hegte verhouding te wys.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe word ‘n ‘enkeling’ in die hoofstuk gedefinieer?

A

OK wees met jouself.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die doel van die langskoot op Jacques by die treinspore?

A

Dit wys dat Jacques ook ‘n enkeling is, hy is apart van die ander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Mysi word as ligsinnig, boheems en eksentriek uitgebeeld. Hoe dra die kostumering by tot
hierdie eienskappe as sy na Carina toe kom?

A

Sy dra hasie ore.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Volgens Jacques is daar twee dinge wat ‘n gat in sy siel gelos het. Watter twee dinge is die?

A

Lena en sy bloed tyd.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Volgens Jacques verwerp sy ma hom sedert sy terugkoms in Suid-Afrika en haar kos is steeds
sleg. Die kamera vertel vir die kyker hoe groot die verwydering tussen Jacques en sy ma is. Verduidelik.

A

Daar is ‘n tafel tussen hulle en daar word ook ‘n tafel voor hulle geplaas as hulle die skoot afneem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat laat Carina omdraai om uit te stap as sy met Lena praat?

A

Lena se liggamstaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat vertel Carina se liggaamstaal vir die kyker as sy met gevoude arms voor Lena staan?

A

Sy glo nie wat Lena se nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter byklank sluit hoofstuk 3 af en lui Hoofstuk 4 in?

A

Donderweer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly