Ballade: Hoofstuk 10-11 Flashcards

1
Q

Hoekom is die foto op Jan-Paul se lessenaar ‘n belangrike rekwisiet?

A

Wys terug na gelukkiger tye toe hulle 3 vriende was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarom sou die regisseur besluit het dat alles in Lena se ateljee so vinnig moet geskied?

A

Dui op haar emosionele toestand en verwardheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter simboliek het die ondergaande son vir Jan-Paul?

A

Einde van sy storie/lewe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom fokus die kamera op Gavin se kaal rug?

A

Sodat ons die DB brandmerk duidelik kan sien en ons kan besef dat Gavin Greef en Gert Grove dieselfde mens is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe kan ons die twee skilderye wat Lena maak interpreteer?

A

Dit wys hoe verskeurd sy is en hoe sy nie tussen die twee kon kies nie. Miskien kan ons aanneem
dat aangesien haar rug op Jacques gedraai is, sy vir Jan-Paul gekies het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waar gaan soek Carina volgende na Jacques?

A

Denneberg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter inwoner van Denneberg (uit Jacques se verlede) is Gavin Greef?

A

Gert Grové.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die konflik toneel tussen Jacques en Gert is spannend. Wie wen die geveg?

A

Jacques (fisies en op ‘n emosionele vlak).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter tipe skoot word gebruik om die wenner aan te dui?

A

Jacques word afgeneem met ‘n laehoek en Gert met hoëhoek sodat Gert klein lyk en Jacques die
held/oorwinnaar word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat word gesimboliseer deur Jacques wat oor die hek spring?

A

Vryheid, einde van die swaarkry. Niks hou hom meer terug nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Die film eindig met Carina en Jacques wat die sonsondergang inry. Wat kan ons daaruit verstaan?

A

Einde van ‘n fase, begin van iets nuuts.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Titel:

A

ń Ballade is oorspronklik ń lied of gedig. Dit kan sentimentele of romantiese aard hê en indrukwekkend, gevoelvol en uiters spannend (dramaties) wees. ń Enkeling is iemand wat alleen is. Die term kan ook die konnotasie hê van iemand wat eensaam, hartseer en ongelukkig is, soos dan ook in hierdie film uitgebeeld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly