Ballade: Hoofstuk 6-7 Flashcards

1
Q

Wat is ironies daarvan dat Jacques per trein verbeteringsskool toe geneem word?

A

Treine het altyd vir Jacques vryheid beteken nou beteken dit inperking, die pad na sy
verberingskool.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat gee Lena vir Jacques voor hy vertrek?

A

Haar hangertjie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe vertel die kamera aanvanklik wat daar in Denneberg op Jaques wag?

A

Die hek word oopgestoot wat ‘n gesukkel wys. Die dubbele heining wat die gronde omring
wys dat jy nou vasgevang is. Die agtergrond musiek is hard en swaar om die enormiteit van
die gebeure te beklemtoon. Die omgewing is kleurloos en stowwerig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die simboliek van Gert Grove wat met die aansteker speel?

A

Die aansteker word later gebruik om vir Jacques ‘n brandmerk te gee. Dit wys gevaar aan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waaruit bestaan Jacques se tatoe en waarvoor staan dit?

A

Die bokant van die aansteker laat twee letters wat lyk soos DB. Dit staan vir Denneberg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly