Ballade: Hoofstuk 8-9 Flashcards

1
Q

Noem 3 dinge wat vir ons wys dat die verbeteringskool nie meer gebruik word nie.

A

Die boomtakke wat oor die pad le. Die hek wat ookstaan. Daar is geen persoon in sig nie. Die
tuin en beddings is nie na gekyk nie. Binne flikker ‘n lig wat oppad is om te breek. Matrasse
staan orals teen die mure. Die graffiti teen die mure. Die muur teels wat van die mure afval.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie sorg vir Jacques yerwyl hy in afsondering is?

A

Oupa Petrus, bring brood en water.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik die simboliek van die bloed op die maan.

A

Dit is ‘n teken van iets baie sleg wat gaan gebeur. Teken van hy wat seksueel mishandel word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter gebaar maak Gert as Jacques by die slaapsaal uitloop?

A

Hy maak asof hy ‘n vuurwapen afvuur. Hy dreig Jacques met die dood. Hy wil hom doodmaak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Carina weet nou baie meer oor Jacques en sy verdwyning. Hoe word dit uitgebeeld wanneer sy met Lena praat?

A

Sy staan, Lena sit. Die hoëhoek skoot laat Carina in beheer lyk en Lena lyk kleiner en broos.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verduidelik waarom Jacques se gesig teen ‘n lamplig verfilm word, terwyl Lena se gesig in die donker is tydens sy huweliksaansoek.

A

Beklemtoon hulle verskillende motiewe en ingesteldhede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die waarheid wat Lena openbaar wat Jacques so ontstel?

A

Dis haar skuld dat sy pa dood is/ Sy was verlief op Jan-Paul.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is ironies aan Jan-Paul se woorde aan Carina “Ek het niks verder om te sê nie.”

A

Hy het eintlik nog baie om te vertel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly