Ballade: Hoofstuk 4-5 Flashcards

1
Q

Wat simboliseer die gewigte wat Gavin optel in die vestigingsskoot?

A

Krag en oorheersing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Tydens Carina se internetsoektog is die toneel op die skerm vol inligting vir die kyker. Wat is die
doel hiervan?

A

Sy kyk deur baie inligting maar kry niks betekenisvol nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gee die letterlike en figuurlike betekenis van die donker toneel waar Carina voor die venster staan en na die inligting kyk wat sy het.

A

Sy kyk vas teen ‘n muur. Sy is nogsteeds in die donker en deurmekaar. Sy het geen verdere inligting oor Jacques nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe dui Liebet aan dat die twee joernaliste nie welkom is nie?

A

Liebet kom agterdogtig en vyandig voor. Sy maak die deur net half oop wat wys hulle is nie
welkom nie. Kan ook wys op die geheime wat Liebet beskerm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe beskryf Liebet vir Jacques? Gebruik slegs EEN WOORD.

A

Misdadiger

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Bespreek kortliks die plasing van die drie mense aan die eettafel.

A

Liebet sit aan die hoof van die tafel. Liebet en Klaus word volledig getoon maar Jacques is half
wegesteek agter ‘n meubelstuk. Hy is onbelangrik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom word die geweer en tussen Jacques en sy pa op die skerm gewys?

A

Die geweer gaan tussen die pa en seun verhouding kom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die funksie daarvan dat die kamera aan die einde van hierdie hoofstuk so ver uitzoem?

A

Dit bevestig die onsaglike en oorweldigende impak wat hierdie oomblik op Jacques, maar ook
op sy ma, Lena en Jan-Paul gaan he.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly