Ballade: Hoofstuk 2 Flashcards
Verduidelik wat dit beteken as Carina en Mysi uit die helder sonskyn in ‘n donker gebou instap.
Hulle betree ‘n onbekende omgewing.
Wat is die funksie van die hoehoek en laehoek kameraskote in die ontvangsarea van Jan-Paul se
kantore?
Lae hoekskoot word gebruik om Jan-Paul op die trappe af te neem en die Hoe hoekskoot neem
Carina af. Dit wys hy is onbereikbaar vir Carina.
Wat oortuig Jan-Paul om Carina tog te woord te staan?
Dat Carina die waarheid wil skryf.
Die trappe waarteen Carina opklim, is steil en het geen reling nie. Waarvan kan dit ‘n simbool wees?
Dis ‘n simbool van die steil pad wat vir haar voorle om Jacques se waarheid te kry.
Hoe word die oorgang van Jan-Paul in die hede na Jan-Paul as skoolseun gedoen?
Die ouer Jan-Paul verander in die jonger skoolseun.
Verduidelik waarom die nabyskoot van Jan-Paul se gesig gewys word.
‘n nabyskoot sodat ons die skoolseun kan leer ken.
Waarom raak Jan-Paul en Jacques in ‘n bakleiery betrokke?
Oor ‘n meisie.