Waarom het China na 1970 probeer om verhoudinge met die VSA te verbeter? Flashcards
China het Amerika tot die grootste vyand van wat verklaar?
Sosialisme en die Chinese mense.
Watter ander lande het China ondersteun wat teen kolonialisme was?
Robert Magabe en sy Zanu-PF party in Zimbabwe
Wanneer het Mao Zedong besef hy moes verhoudinge met die VSA en die Weste opbou?
1970
Wat was die twee redes waarom Mao Zedong verhoudinge moes opbou met die VSA en die Weste?
Hy wou toenemnde Sowjetinvloed op militere en politieke gebied in Asie teenwerk.
Hy wou verseker dat China ‘n leiersrol in wereldsake begin speel.
Wat was China se beleid?
Een China Beleid
Dat daar net een land genaamd China kon wees. Die land word verteenwordig deur Beijing en die Taiwan nie.
Wanneer het China, Taiwan vervang in die VN?
1971
Watter president het China besoek in 1972?
Richard Nixon