Die uitmekaarval van die Chinese ryk Flashcards
Eerste Opiumoorlog tydperk
1839 - 1842
Watse Leer het die keiser oorwin?
Britse Leer en Vloot
Wat moes die keiser opgee?
Hongkong en 5 verdragshawens
Waarom het hierdie hawens in ryk handelstreke ontwikkel?
Sy en tee - invoer
Wat het gebeur toe die keiser se mag begin kwyn het?
Dit het plaaslike feodale krygshere die geleentheid gegee om in opstand te kom.
Waarom het China in dekades lange oorlogvoeringe beland
Om handelsroetes op land en ter see te verkry
Wie het hierdie oorlogte binne China uitegebuit?
Europeuse magte en Japan
Watter land het China uit Vietnam uit gedryf en wanneer?
Frankryk - 1880’s
Watter land het grondgebied in noorde oorgeneem?
Rusland
Watter land het Taiwan geannekseer?
Japan
Watter land het Korea gekolonosieer?
Japan
Teen 19_ _ is China deur ____________ opgevoede Chinese begin regeer.
1900 en Westerse
Wat het die nuwe regering hervorm?
Regering
Onderwys
Regspleging
Ekonomie
Waarin het die nuwe moderne regering investeer?
Hawens
Spoorwee
Infrastruktuur
Wat het die ou Chinese ryk geweier om op te gee?
Mag op die platteland
Wat het in 1911 gebuer?
het ‘n muitery deru die leer van een provinsie gelei tot ‘n reeks opstandeoor die land heen.
Hoe lank het dit vir die nasionaliste gevat om amper alle provinsies onafhanklik van die keiser te verklaar?
Min of meer ‘n jaar.
Wie was Sun Yat-sen?
Eerste voorlopige president van die Republiek van China en die eerste leier van die Kuomintang (Nasionalistiese Party van China).
Wat het hulle Sun Yat-sen genoem?
“Vader van die Nasie” in die Republiek van China genoem, en die “Voorloper van die Revolusie” in die Volksrepubliek China vir sy instrumentele rol in die omverwerping van die Qing-dinastie tydens die Xinhai-rewolusie.
Wie het Sun Yat-sen se regering omvergewerp?
Generaals van die ou imperialsistiese leër
Wanneer het die Chinese staat in duie gestort?
1912
Watter lande het onafhanklikheid verklaar nadat Sun Yat-sen se regering omver gegooi is?
Tibet en Mongolië
Wat en waar is Mantsjoerye
‘n Moderne naam wat gegee is aan ’n groot geografiese gebied in Noordoos-Asië
Watse tipe regering het Japan aan bewind gestel in Mantsjoerye?
Marionetregering
Hoekom het Japan so ‘n regering aan bewind gestel?
Dit moes Japan se belange beskerm.