China se veranderende verhoudinge met buurlande Flashcards
Hoekom was China se verhoudinge met buurlande stormagtig?
Hulle wou grondgebied uitbrei
Politieke invloed oor Asie te versprei
Wanneer het Tibet onhafhanklikheid verklaar?
1913
Wanneer het die Rooileer Tibet beset?
1950
Wie moes ‘n verdrag teken om beheer oor Tibet aan China oor te dra?
Dalai Lama
Wanneer is daar ‘n opstand teen die Chinese onderdruk?
1959
Waarnatoe het die Dalai Lama en duisende ander mense na ballingskap gevlug?
Indie
Wat het Chinese troepe tussen 1959 - 1961 vernietig
6000 Tibettaanse kloosters
Wat het die staat in Tibet oorgeneem?
Die onderwysstelsel
Wat beteken hegemonie?
Heerskappy van ‘n enkele kultuur
Wanneer het China Noord Vietnam ingeval?
1979
Waar is die RC? Republiek van China?
Taiwan
Wanneer is die Chinese Kommunistiese Party gestig?
1949
Wie sou die RC beskerm teen China?
Die VSA
Wanneer het Mao Zedong die VN oortuig om sy regering as legemietiese regering van die Chinese te aanvaar?
1971