Die groot Proletariese Revolusie Flashcards
Wanneer het China begin herstel?
1960’s
Wat het Mao Zedong gedoen om sy beheer oor die CKP en die land te herstel?
‘n Kulturele hernuwingsbeweging begin in 1966
Wat was die doel van hierdie revolusie?
Om kommunisme in die land af te dwing:
Hy het kulturele elemente uit die Chinese gemeenskap probeer verwyder:
Kapitalistiese elemente
Tradiosionele elemente
Kulturele elemente
Wat het hierdie revolusie in kort af gedwing?
Maoististiese ideologie
Wie het Mao Zedong eerste probeer mobiliseer?
Studente en jong mense gemobiliseer
Hoe het hy hulle gemobiliseer?
Hulle oorreed om saam te staan as die revolusinere rooiwagte
Hoekom het hulle ingestem?
Omdat hulle ontevrede was oor:
Swak onderwys
Gebrek aan geleenthede
Wat moes hulle doen as lede van die Rooi Wagte?
Om enigeiemand wat Kapatalistiese weë gevolg het, aan te val.
Hulle moes van skole en universiteite na fabrike en boerdery kommuness beweeg.
Wat was die Rooiwagte se slagspreek?
Vier Oues:
Ou gedagterigtings
Tradiosionele kultuur
Gewoontes
Gebruike
Wat het Mao Zedong met hierdie bewewing in sy eie party (CKP) gedoen?
Hy het teen sy teenstanders gedraai en hulle beskuldig van kapatalistiese weë en die party is van hulle gesuiwer
Wat mag die Rooiwagte doen aan Chinese burgers sou hulle kultuurrevolusie bevraagteken het?
Ontvoer
Martel
Doodmaak
Wat het die Rooiwagte gedra?
Rooi serpe
Spesiale rooi armbande
Hoekom het die rooiwagte hierdie dinge gedra?
Om hulle lojaliteit aan Mao Zedong te bewys
Wat was die Klein Rooi Boekie?
Mao Zedong se gedagtes en uitsprake was gepubliseer was
Wat was die doel van die Klein Rooi Boekie?
Om die Chinese en Rooiwagte has sy persoonlike magsintstrumente te omskep
Chinese kinders van jong ouderdom af te indoktrineer om Maoiste te word.
Jongmense het groot gword as fanatiese jong volwassenisse
Hulle het by duisende bymekaargekom om Mao Zedong se onderrig te bestudeer en en te lees
Wat moes Chinese met die Klein Rooi Boekie doen?
Oor dit gesels en dit uit hulle koppe uit ken
Wat het die Rooiwagte gedoen omdat hulle eie reg gehad het?
Plattelandse Chinese gedreig
Universiteite en skole gesluit
Onderwysers en saklelui aangeval - Of hulle tot selfmoord gedryf
Name genoem
In die openbaar rondegesleep
Gewding op dom kop pette dra dra
Om hulle “foute” en optrede af te sweer
Waarom het die Rooiwagte weggekom met hierdie dinge?
Die polisie en weermag is opdrag gegee om die Rooiwagte uit te los.
Watse name was daar aan die slagoffers van die Rooiwagte gegee
Klassevyande
Verraaiers
Giftige onkruid
Honde
Vampiere
Hoekom moes die slagoffers weggevee of platgelsaan geword het volgens die Rooiwagte?
Om die gemeenskap en die revolusie te beskerm en te suiwer
Wanneer het dinge buite beheeer geraak?
1968
Wat moes Mao Zedong doen om die reg en orde te herstel?
Die weermag vra om in tree
Wanneer het die invloed van die rooiwagte afgeneem?
1970