Na Mao Zedong se dood in 1976 Flashcards

1
Q

Wat het die nuwe leiers van die CKP gedoen na Mao Zedong se dood?

A

Daar was baie ekonomiese liberalisering:

Soos, die bende van vier is in hegtenis geneem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watse beleidsrigtings het die nuwe leiers van die CKP ingestel?

A

Marksosialisme:
Staatsbeheerde Kollektiewe Plase weer opgedeel in individuele famlieplase

Gewone mense aangemoedig om ligte verbruikersnywerhede op die been te bring

Oopdeurbleied - Westerse maatskappye was toegelaat om handel te dryf met Chinese maatskappye soos finansiering te verskaf of om gesamentlik ondernemings te begi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wanneer en hoekom was daar opstande in Beijing?

A

Mei 1989

100 000 studente en werkers het gevra vir demokrasie.

Paar weke later het miljoene mense deelgeneem aan ‘n optogte ten gunste van demokrasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat het gebeur met die laaste optogte?

A

China het krygswet aangekondig en meer as 1000 mense is doodgemaak en duidende ander is in hegtenis geneem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly