Die kultuurrevolusie Flashcards

1
Q

Wat beteken pragmaties

A

Prakties
Realisties
Logies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter tipe regeringsvorm het die CKP ingestel in China?

A

Outoritere
Algehele gehoorsaamheid aan heerser of heersende groep
Afgedwing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Tot ‘n miljoen krygshere was tereggestel. Wie kon hulle land hou en wat het met die land gebeur?

A

Meeste ryk kleinboere
Grond is afgeneem van krygshere en onder GRONDLOSE kleinboere verdeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe suksesvol was hierdie grondhervormingsproses?

A

Dit word beskou as die suksesvolstste grondhervormingsproses in die geskiedenis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat het die CKP in die stede gedoen?

A

Swaarnyerhede en Buitelandse maatskappe
GENASIONALISEER

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat het met die ligte nywerhede gebeur?

A

In private besit gebly

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat was die persentasie verskil tussen die swaarnywerhede en ligte nywerhede?

A

Swaar en Buiteland 10%
Ligte nywerhede 90%

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat was Moa se droom rakende nywerhede wat hy wou bereik teen 1960?

A

Om Brittanje as nywerheidsland verby te steek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly