Die Koreaanse en Vietnamese oorloe en verhoudinge met die VSA Flashcards
Wie het Suid-Korea in 1950 binnegeval?
Die kommunistiese regering van Noord Korea wat deur die Sowjetunie beheer is.
Waarom het die Verenigde Nasies die Suide beskerm?
Die VSA het hulle oorreed om die Pro Westerse suide te beskerm teen die onwettige kommunistiese inval
Waarom het Mao Zedong Noord Korea ondersteun?
Hy het dit as n goeie geleentheid beskou om sy status wereldwyd te bevorder
Hoeveel troepe het Mao Zedong na Noord Korea gestuur vir steun?
Meer as ‘n miljoen
Waarom het 900 000 soldate gesterf in Noord Korea?
Hulle was swak toegerus
Hoekom was daar lyding in China nadat Mao Zeding troepe Noord Korea toe gestuur het?
Want die Chinese regering het beslag gele op op die kos van Chinese boere om die troepe te voed
Watter land was die belangrikste lid van die VN-magte?
Die VSA
Waarheen was die VSA vloot gestuur om teen ‘n Chinese inval te beskerm
Taiwan
Wie het die sluld gekry vir die Chinese se lyding?
Die VSA
Aan wie het Mao Zedong wapens en ander steun gegee geurende die oorlog?
Ho Chi Minh