Onderwerp 3: Burgerlike samelewingsverset – 1950’s tot 1970’s ... Flashcards

1
Q

Redes vir en oorsprong van die VSA Burgerregtebeweging

A

Die hoofrede vir die Burgerregtebeweging was om vir swart Amerikaners ’n
strategie te gee waarmee hulle die minagting van hul grondwetlike en burgerregte
kon beveg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Oorsprong van die Burgerregtebeweging in die VSA

A

Talle swart Amerikaners lhet noord getrek om verdedigingsverwante poste te vul. Hulle het stemreg in die noorde gehad, wat die stemkrag versterk het.

Swart Amerikaners wat oorsee in die weermag gedien het, het minder
rassediskriminasie ervaar.

Soldate het vir demokrasie geveg en moes by hul tuiskoms teen rassisme en vir hul eie demokratiese regte veg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat was die soorte verset deur burgerlike ongehoorsaamheid?

A

Busboikotte
Vryheidsritte
Sitstakings
Vreedsame opmarse.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly