Nasionaliste en kommuniste Flashcards
Watse party het Sun Yat-sen in die 1920’s herskep?
Kwomintang Nasionalistiese Party
wie het die Sowjet Unie gedwing om met die Kwomintang saam te werk?
Chinese Kommunistiese Party
Wanneer het Sun Yat-sen gesterf?
1925
Wie het by Sun Yat-sen oorgevat?
Sy top-generaal - Chiang Kai-shek
Wie was sy top-generaal?
Chinese nasionalistiese politikus, revolusionêre en militêre leier wat gedien het as die leier van die Republiek van China (ROC) en die Generalissimo van 1928 tot sy dood in 1975
Wat is ‘n Generalissmo?
Die hoogste rangorde van alle generaals - Hoogste graad
In watter jaar het Chiang teen sy kommunistiese bongeote gedraai?
1927
Watter opdrag het hy gegee toe hy teen die kommuniste gedraai het?
Die suiwering van kommuniste en hom hulle in kusstede te gaan soek.
Watter hoofstad is deur Chiang Kai-shek oorgeneem in 1928
Beijing
Waarnatoe het die kommuniste gevlug wat versplinter is?
Afgeleë bergagtige gebiede.
Wat het die kommuniste in hierdie gebiede gedoen?
Beheer geneem oor sommige plattelande gebiede
Wat het hulle hierdie gebiede genoem?
Sowjets
Wat noem mens ‘n kommunistiese beheerde plattelandse gebied?
Sowjet
Watse beleidsrigting het die komministe ingestel?
Sosialistiese beleidsrigting
In watter tipe mense het die Chinese Kommunistiese Party voor gestaan?
Verander vanaf fabriekwerkers tot ‘n party vir plattelandse kleinboere
Wat het ryk Kwomintang regering Chinese in die suidelike stede begin doen terwyl die plattelandse gebiede steeds vol armoede was?
Westerese kultuur en modes begin navolg.
Om wie het Chiang Kai-Shek om hulp gevra?
Die Weste en die Sowjetunie het steun gebied
Waarmee het hierdie land die CKP gehelp?
Plattelandse vestings ondersteun met:
Militere hulp
Mediese hulp
Tegnologiese hulp
Wie was die CKP?
Chinese Kommunistiese Party (CKP)
Wat was die naam van een van die belangrikste kommunistiese gebiede wat Chiang Kai-Shek aangeval het?
Kiangsi
In watter jaar het die kommuniste besluit om die gebied te verlaat?
1934
Waarnatoe het die kommuniste te voet reg oor die land geloop?
Yan’an
Reis wat Chinese Kommunistiese Party aangedurf het.
Die Lang Opmars
Wie het op hierdie reis beheer geneem van die CKP?
Mao Zedong
Hoe ver was die reis?
12 500km
Hoe lank het die Lang Omar’s geduur? En in watter jare het dit gebeur?
2 jaar - 1934 - 1936