Die Groot Sprong Voorwaarts Flashcards
Wanneer het Mao Zedong besluit dat die Chinese gemeenskap moes radikaal verander?
1955
Wat het die CKP selfstandige boere gedwing om te doen?
Om aan te sluit by
Landbou kooperasies waar alle grond gemeenskaplik besit is en lede betaal is volgens hoeveel hulle gewerk het.
Waarom was dit n probleem dat die plaaslike party amptenare wye magte gehad het?
Want hulle kon koopereasies beheer en hulle het begin korrup en autoriter word.
Wanneer het Mao Zedong sy veldtog begin om China te transformeer?
1956
Wat het hy sy veldtog genoem?
Die groot sprong voorwaards
Wat wou Mao Zedong he die mense van China moet doen in hierdie veldtog?
Kooperasies moes saamsmelt in reusagtige volkskommunes van sowat 5000 huishoudings.
Hulle moes op groot skaal boer en klein fabrieke begin.
Wat was die doel van Mao Zedong se veldtog in 1956
“Alle kapitalistiese lande in ‘n betreklike kort tyd kan verbysteek en een van die rykste, mees gevorderde en magtigste lande ter wereld kon word”
Hoe sou die transformasie die Chinese impak?
Dit was vir hulle traumaties en Mao Zedong het aan sy personeel gese dat die helfte van China dalk sou moet sterf.
Watse beeld het die CKP van Mao Zedong probeer Chinese laat glo?
Die groot redder van China
Hoe het die Chinese aanvanklik die groot sprong voorwaarts ontvang?
Mao se gedagtes was aanbid
Dit was met ope arms ontvang
Wat het die CKP gedoen om dit te laat blyk dat die groot sprong voorwaarts n rease sukses is?
Valse Produksie Syfers gepubliseer.