Die China-Sowjetunieverhouding verbrokkel Flashcards
Wanneer is Josef Stalin dood?
1953
Wie het by Josef Stalin oorgeneem?
Nikita Chroesjtsjof
Waarom was die nuwe Sowjetunie se nuwe leier ‘n bedreiging vir Mao Zedong?
Want Nikita Chroesjtsjof het vryheid van gedagtes en gesprekke toegelaat
Glasnost
Perestroika
Hy het sommige metodes van kapitalisme metodes gebruik.
Wat het Moa Zedong hom probeer voorhou toe Nikita Chroesjtsjof oorgeneem het?
Dat hy die enigste ware voorstaander van sosialisme is.
Oor watter grondgebiede het Nikita Chroesjtsjof en Mao Zedong hul invloed probeer uitbrei?
Dele van Asie:
Korea
Vietnam
Kambodja
Wat het Nikita Chroesjstjof in 1957 na China gestuur om beheer oor Mao Zedong te probeer onderhou?
Sowjettegnici met ‘n opdrag om China alles te gee wat nodig is om hul eie atoomboom te bou
Wanneer het daar ‘n skeiding gekom tussen die twee lande?
1959
Wat het Nikita Chroesjstjof gedoen gedurende die skeiding?
Alle tegniese raadgewers en geldlike hulp onttrek.
Geweier om China verder te help om hul kernvermoee uit te brei.
Wanneer het China hulle eerste atoombom uitgetoets?
1964
Wat het die Sowjetunie gedoen na die toets van China se eerste atoombom toets?
In Asie n reeks alliansies en marionetregerigngs ingestel as deel van n sekerheidstelsel in Asie
Wat was die doel van Nikita Chroesjstjof se dade die atoombom toetsing?
Om Chinese agressie in te perk