Tydlyn van die Koue Oorlog Flashcards
Nederlaag van Japan en Duitsland Tweede Wereld Oorlog
1945
Jalta Konferensie datum
4 Februarie 1945
Wie was betrokke by die Jalta konferensie?
Winston Churchill
Franklin Delano Rooseveldt
Joesph Stalin
Watter gebied het die Sowjetunie beheer van?
Oos - Europa
Potsdam Konferensie
17 Jul 1945
Wat was beplan by die Postdam konferensie?
Duitsland is in 4 sones verdeel
Hiroshima bom
6 Augustus 1945
Rusland verklaar oorlog teen Japan
8 Augustus 1945
Nagasaki bom
9 Augustus 1945
Japan gee oor
15 Augustus 1945
Stalin Vyandige Toespraak
9 Februarie 1946
Winston Churchill Toespraak
5 Maart 1946
Harry S Struman eis dat Rusland Iran verlaat
10 Maart 1946
Eerste atoomboom openbaring VSA
1 Julie 1946
Berlynse Krisis
1958–1961
Truman Doktrine
12 Maart 1947
Marshall Plan
8 April 1947
Victory in Europe Day (VE)
8 Mei 1945
Formasie van NAVO
4 April 1949
Waarvoor staan NAVO?
Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie
Kubaanse Missiel Krisis
14 Oktober 1962
Einde van die Kubaanse Missiel Krisis
28 Oktober 1962