Scope en Visibility Flashcards

1
Q

Basiese beginsel wanneer die compiler veranderlikes soek

A

Kyk in die huidige blok, dan een groter ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

As j n inner klas het, met twee veranderlikes van dieselfde naam, hoe onderskei jy tussen hulle in die subklas?

A

This. > verwys na die veranderlike in die inner klas
super. >verwys na die veranderlike in die parent class

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe verklaar jy n package private class?

A

J kan nie private gebruik met n klas verklaring nie. Jy kan dit wel uitlos, (maw class someClass) dan maak jy hom package-private

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

The protected keyword

A

Object is visible everywhere in the package, but also when it is subclassed from a different package

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Access modifier van methods verklaar in n interface?

A

Alles public

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Ander naam vir n static variable?

A

Class variable - dws behoort nie aan n spesfieke instance van n klas nie, maar aan al die instances van n spesifieke klas. As j die waarde erens verander, verander hy orals

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom is void methods dikwels static?

A

Want n static method het j altyd toegang toe. Jy hoef nie n klas re instantiate nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Groot issue wanneer jy met static methods werk?

A

Gevaar dat hy iets wil gebruik wat nog nie verklaar is nie. So in dieselfde klas, moet jy static variables en methods binne n static method gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat gebeur as ek iets verklaar as final?

A

Kan nie weer sy state change nie. So in die voorbeeld, static int in die constructor wat vermeerder met elke instance create. Sodra die waarde vermeerder het, druk hulle hom in n final in

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Accepted syntax wanneer jy met n actual konstante werk?

A

Alles is hoofletters en j sal hom tipies verklaar as private static final int PI bv

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

As j nie wil he n klas van jou moet gesub-class word nie? En ook nie n instance van geskep word nie?

A

Dan verklaar jy dit as:
Public final class Math

Dan maak jy doe constructor private

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

As jy n method het wat jy nie wil he ooit moet ge-override word nie?

A

Dan verklaar jy hom ook as final

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is n static initialiser? En waarvoor word dit gebruik?

A

Static{}
Jy kan soveel van hulle he as wat jy wil he. Hulle sal almal uitvoer voor die constructor. Word tipies gebruik om static en final variables te initialise

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoekom sal n mens n metode as final verklaar?

A

Want, as jy dit doen kan daardie metode nie override word nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

In Java, wat is als deel van die Collections package?

A

ArrayList, LinkedList, HashSet, LinkedHashSet ens. Alle tipe collections

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly